Calvyn as praktiese teoloog : die bydrae van ’n teodramatiese paradigma

dc.contributor.authorNell, Ianen_ZA
dc.date.accessioned2014-07-29T08:13:31Z
dc.date.available2014-07-29T08:13:31Z
dc.date.issued2011-06
dc.descriptionPlease cite as follows:en_ZA
dc.descriptionNell, I.A. 2011. Calvyn as “praktiese teoloog”: die bydrae van ’n teodramatiese paradigma, In die Skriflig, 45(1): 97-120, doi: 10.4102/ids.v45i1.7.en_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/indexen_ZA
dc.description.abstractIn order to ask the question about the role and place of a specific discipline (in this case Practical Theology), one must realise where one comes from. This article seeks to answer the question about the role of Practical Theology within the field of theology in conversation with some perspectives offered by the sixteenth-century reformer, John Calvin. It is argued that Calvin lived in a century that scholars regard as one of the golden periods in which the world of the arts and theatre flourished. Hence Calvin’s age was characterised by a dramatic vision of human existence and such a vision also had an impact on his own theological thinking. Against this backdrop, the article engages the question of the role and place of practical theology by proposing a theodramatic approach in which the possibilities that the notion of “re-dramatisation” holds, come to the fore.en_ZA
dc.description.abstractOm te vra na die rol en plek van ’n spesifieke dissipline (in hierdie geval Praktiese Teologie), moet ’n mens ’n goeie idee hê waar jy vandaan kom. Hierdie artikel poog om die vraag na die rol van Praktiese Teologie binne die veld van teologie te beantwoord in gesprek met sekere perspektiewe van die sestiende-eeuse hervormer, Johannes Calvyn. Daar word geargumenteer dat Calvyn in ’n eeu geleef het wat deur geleerdes gereken word as een van die goue periodes waarin die wêreld van kuns en teater hoogty gevier het. Calvyn se eeu is veral gekenmerk deur ’n dramatiese visie op die menslike bestaan en hierdie visie het ook ’n impak op sy denke gehad. Teen hierdie agtergrond tree hierdie artikel in gesprek ten opsigte van die rol en plek van praktiese teologie deur ’n teodramatiese benadering voor te stel. Dit is ’n benadering waarin die gedagte van ’n “herdramatisering” van die wêreld voorgestaan word.en_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.format.extent24 pages
dc.identifier.citationNell, I.A. 2011. Calvyn as “praktiese teoloog”: die bydrae van ’n teodramatiese paradigma, In die Skriflig, 45(1): 97-120, doi: 10.4102/ids.v45i1.7.en_ZA
dc.identifier.issn2305-0853 (online)
dc.identifier.issn1018-6441 (print)
dc.identifier.otherdoi: 10.4102/ids.v45i1.7
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/95522
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalsen_ZA
dc.rights.holderAuthor holds the copyrighten_ZA
dc.subjectCalvin, Jean, 1509-1564en_ZA
dc.titleCalvyn as praktiese teoloog : die bydrae van ’n teodramatiese paradigmaaf_ZA
dc.title.alternativeCalvin as practical theologian : the contribution of a theodramatic paradigmen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nell_I_2011a_Calvyn_as_praktiese_teoloog-libre.pdf
Size:
320.34 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: