Biology teachers' views and attitudes towards practical work in the Khomas region, Namibia

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Biology examination reports confirm that the performance of learners is moderately low when answering the Biology Paper 3 (the Practical examination paper). No reasons have been provided for this outcome. However, an interest is developing in understanding why learners perform poorly in this specific paper, when compared to their performance in Papers 1 and 2. Practical work as a section of the Science educational curriculum is considered to be a methodology which engages learners in practical exercises. It aims to assist learners to reach the target of an adequately detailed scientific investigation as required by the curriculum, since this forms the central focus of science. The focus of this study was on teachers’ attitudes and views of practical work because these attributes impact on learners’ performance in practical work. This study adopted a quantitative design, which included a questionnaire that accommodated a few short qualitative open-ended questions. The instrument contained items which had to be thoroughly studied and examined. The population consisted of the Biology secondary school teachers in the Khomas region of Namibia who were teaching Grades 9 to 11 levels. The study targeted at least two to three teachers in each school offering Biology, which were visited by the researcher in the Khomas region in 2019. This study aimed at assessing the views and attitudes of Biology teachers towards practical work in the Khomas region of Namibia. The participants in this study showed positive attitudes towards practical work and there were no significant differences among the mean rankings of the different items on the instrument that measured teachers’ views of the aims of practical work. On the whole there were no significant differences between male and female teachers’ attitudes and views towards practical work.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Die Biologie-eksamenverslae toon dat die prestasie van leerders in vraestel 3 (die praktiese eksamenvraestel) matig tot laag is. Daar word geen redes t.o.v hierdie uitkoms aangetoon nie. Gevolglik is daar ‘n belangstelling om te wete te kom waarom leerders 'n lae prestasie in hierdie spesifieke vraestel, in vergelyking met vraestelle 1 en 2, behaal. Die praktiese werk, as 'n deel van die wetenskaplike opvoedkundige kurrikulum, word beskou as 'n metode om leerders by die praktiese beoefening van wetenskap te betrek. Die bedoeling is om leerders te help om die mikpunt van ‘n voldoende gedetaileerde wetenskaplike ondersoek te bereik, soos deur die kurrikum vereis word; aangesien dit die kern van wetenskapsbeoefening vorm. Die studie volg ‘n kwantitatiewe ontwerp, wat gebruik maak van 'n vraelys met enkele kort kwalitatiewe vrae ook ingesluit. Die instrument bevat items wat egter deeglik bestudeer en ondersoek moes word met die oog op dataverkryging. Die populasie bestaan uit Biologie-onderwysers wat Graad 9 tot 11 in die hoërskole in die betrokke in die Khomas streek van Namibia. Die studie het in 2019 ten minste twee tot drie Biologie-onderwysers per skool in die Khomas-streek betrek. Hierdie studie se doel is om die sienings en houdings van Biologie-onderwysers ten opsigte van praktiese werk in die Khomas-streek van Namibië te beoordeel.. Die deelnemers van die studie het die insluiting van die praktiese doelwitte wat gelys is, en die items wat gegenereer is, omarm, en volgens hulle vlakke van belangrikheid gerangskik. Die doel is om die deelnemers se houding t.o.v die praktiese werk te toets. Die studie het bevind dat onderwysers oor die algemeen positiewe houdings teen oor praktiese werk toon. Geen beduidende verskille was bevind in onderwysers se prioritisering van verskillende items op die instrument wat hul sienings teenoor die doelstelling van praktiese werk gemeet het nie. Daar was geen beduidende verskille manlike en vroulike onderwysers se houdings en sienings oor praktiese werk nie.
Description
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Biology teachers -- Khomas (Namibia) -- Attitudes, Biology -- Fieldwork -- Khomas (Namibia), UCTD
Citation