Factors affecting the purchasing of rabbit meat : a study of ethnic groups in the Western Cape

dc.contributor.authorHoffman, L. C.en_ZA
dc.contributor.authorNkhabutlane, Pulaneen_ZA
dc.contributor.authorSchutte, De W.en_ZA
dc.contributor.authorVosloo, Charlynen_ZA
dc.date.accessioned2013-01-23T14:08:52Z
dc.date.available2013-01-23T14:08:52Z
dc.date.issued2004
dc.descriptionCITATION: Hoffman, L. C. et al. 2004. Factors affecting the purchasing of rabbit meat : a study of ethnic groups in the Western Cape. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, 32:26-35.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.saafecs.co.za/publications/journal-of-consumer-sciences
dc.description.abstractDie bemarking van konynvleis in ander lande het ’n verskuiwing ondergaan, van die verkoop van heel konynkarkasse tot die later ontwikkeling van die verkoop van konynvleis in porsies as ’n geriefsverpakking. Ander bemarkingsvraagstukke met betrekking tot konynvleis, byvoorbeeld of daar ’n mark daarvoor is, is nie ondersoek nie. In hierdie studie is die bemarkingspotensiaal van konynvleis ondersoek. Die beskrywende opnamemetode, wat gebruik maak van ’n gestruktureerde vraelys, is gebruik en toegepas op 304 respondente. Die gemiddelde waardes van faktore wat die bemarking en aankoop van konynvleis beïnvloed, is bereken. Dit was bepaal dat die mark vir konynvleis nog baie beperk is. Slegs 43% van die respondente wat wel konynvleis verbruikers is, het aangedui dat hulle een of twee keer per maand konynvleis sal wil eet, waarvan 29 swart, agt wit en 23 bruin respondente was. Die voorgenome frekwensie van inname van die res van die verbruikers van konynvleis was een of twee keer per jaar. Die resultate dui daarop dat respondente, wat verbruikers van konynvleis is, dit sou verkies om konynvleis in porsies (53%), eerder as die hele karkas te koop. Indien vars verkoop, sal dié porsies die bemarkbaarste wees. Varsheid is deur al die respondente, ongeag etniese groep, as die belangrikste kwalitatiewe eienskap van konynvleis beskou. Die meeste respondente het aangedui dat hulle die agter- en voorbeen, en borsgedeeltes as porsies sal verkies, met die agterbeen as die mees gewilde gedeelte en die borsgedeelte as die minste gewild. Die verskille wat waargeneem is in die opinies met betrekking tot die bemarking van heel karkasse, het aangedui dat die swart respondente die kop saam met die karkas sou wou koop. Die hoofrede vir dié voorkeur, is dat hulle wil seker maak dat die karkas wat aan hulle verkoop word, inderdaad dié van ’n konyn is, en nie van ’n kat nie.
dc.description.urihttps://www.ajol.info/index.php/jfecs/article/view/52850
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent10 pages
dc.identifier.citationHoffman, L. C. et al. 2004. Factors affecting the purchasing of rabbit meat : a study of ethnic groups in the Western Cape. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, 32:26-35.
dc.identifier.issn0378-5254 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/78223
dc.language.isoen
dc.publisherSouth African Association for Family Ecology and Consumer Sciences
dc.rights.holderJournal of Family Ecology and Consumer Sciences
dc.subjectRabbit meaten_ZA
dc.titleFactors affecting the purchasing of rabbit meat : a study of ethnic groups in the Western Capeen_ZA
dc.typeArticle
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
hoffman_factors_2004.pdf
Size:
85.65 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article