Environmental justice and activism in protecting coastal environments in South Africa
Date
2023-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Climate change and environmental degradation is a problem globally. Climate change is at a point of no return. Environmental justice movements and environmental activists work to protect the environment. Gas and oil development is a large economic sector and there is pressure on South Africa to explore and extract offshore gas and oil which comes at a cost to coastal communities and environment. This study was conducted to determine the methods and efficacy of environmental activist organisations. A qualitative methodology with a case study design was used in this study, interviews with members of activist organisations and desktop research were used to collect data. From this data, a thematic analysis was done resulting in findings which indicated that the main methods used to protect coastal environments were protest, litigation and empowerment, and capacity building. Coastal communities are marginalised and excluded from decision-making processes. The work done by activists is necessary and should continue but is limited in some ways and new strategies should be designed for the long term successful protection of coastal environment and communities.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Klimaat verandering en omgewingsagteruitgang is ‘n wêreldwye probleem, Klimate verandering is op ‘n keerpunt . Omgewingsgeregtigheidbewegings en omgewingsaktiviste werk om die omgewing te beskerm. Gas en olie ontwikkeling is ‘n groot ekonomiese sektor en daar is baie druk op Suid-Afrika vir eksplorasie en ontginning van gas en olie geleë in die oseaan, ten koste van die omgewing en die kusgemeenskappe. Hierdie studie was gedoen om die metodes en doeltreffendheid van aktiviste organisasies te bepaal. ‘n Kwalitatiewe navorsingsmetode met ‘n gevallestudie ontwerp was in hierdie studie gebruik; onderhoude met lede van aktivistiese groepe. asook aanlynnavorsing is gebruik om data in te samel . ‘n Tematiese analise is met die data gedoen en die bevindings toon dat protesaksie, litigasie en bemagtiging, asook die uitbou van kapasiteit die mees algemene metodes was. Die kusgemeenskappe is gemarginaliseer en uitgesluit van besluitnemingsprosesse. Die werk van die aktiviste is nodig en behoort volgehou te word, maar, dit is in sekere opsigte beperk en nuwe strategieë behoort gevind te word vir langtermyn suksesvolle beskerming van kusomgewings en -gemeenskappe.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2024.