Ouers se ondersteuningsbehoeftes op grond van hul belewenis van 'n kind met downsindroom en outistiese spektrum stoornis

dc.contributor.advisorNewmark, Ronaen_ZA
dc.contributor.authorMalan, Annelienen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:35:31Z
dc.date.available2012-08-27T11:35:31Z
dc.date.issued2003-12
dc.descriptionThesis (MEdPsych)--Stellenbosch University, 2003.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This study was undertaken to explore the lived experiences of parents' need for support regarding their son. He has a dual diagnosis of Down Syndrome and Autistic Spectrum Disorder. The parents volunteered to take part in a research program funded by a private individual. The purpose of the project, coordinated by the Department of Educational Psychology of the University of Stellenbosch, was to evaluate the effectiveness of the intervention program over a period of 26 weeks. The intensive intervention altered the family's usual activities in many ways and the question soon arose as to how the parents experience support. A literature review was conducted in order to obtain a perspective of research done in this field. I fulfilled the dual role of researcher and trainee educational psychologist. The interpretive research framework lent itself to interpreting the lived experiences of the parents. Their experiences were gathered from interviews, a questionnaire, observation and reflection. This research report describes a variety of possible experiences the parents underwent, and identifies possible guidelines for the development of a support program. Suggestions were made as to how an educational psychologist could serve to support parents.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is onderneem om die belewenisse van ouers se ondersteuningsbehoeftes rakende hul seun se dubbele diagnose, Downsindroom en Outistiese Spektrum Stoornis, te ondersoek. Die ouers het vrywillig aan 'n navorsingsprojek van die Departement Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch deelgeneem. Fondse vir die projek is van 'n privaatpersoon ontvang. Die doel van die projek was om die effektiwiteit van die intervensieprogram oor 'n tydperk van 26 weke te evalueer. Die gesin se daaglikse aktiwiteite is in 'n groot mate deur die program beïnvloed, en die vraag rondom hoe die ouers ondersteuning beleef, het ontstaan. 'n Literatuurstudie is onderneem om inligting oor bestaande navorsing in te win. Ek het tydens die projek die rol van beide navorser en opvoedkundige sielkundige in opleiding vervul. Die interpretevistiese navorsingsraamwerk het dit moontlik gemaak om die persoonlike belewenisse van die ouers na te vors en te interpreteer. Hul belewenis is ingesamel deur middel van onderhoude, 'n vraelys, vorige verslae, observasie en refleksie. Hierdie werkstuk beskryf 'n verskeidenheid moontlike belewenisse van die ouers en wys op die identifisering van riglyne in die ontwikkeling van 'n ondersteuningsprogram. Voorstelle oor die hantering van ouers deur opvoedkundige sielkundiges word gemaak.af_ZA
dc.format.extent1 volume : illustrationsen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/53545
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectParents of children with disabilitiesen_ZA
dc.subjectChildren with disabilities -- Educationen_ZA
dc.subjectParent and childen_ZA
dc.subjectDown syndrome -- Patients -- Rehabilitationen_ZA
dc.subjectAutistic children -- Rehabilitationen_ZA
dc.subjectParent and child -- Psychological aspectsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.titleOuers se ondersteuningsbehoeftes op grond van hul belewenis van 'n kind met downsindroom en outistiese spektrum stoornisaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
malan_ouers_2003.pdf
Size:
39.61 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: