dc.contributor.advisor | Gouws, R. H. | en_ZA |
dc.contributor.author | Muller, Annake | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T11:33:28Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T11:33:28Z | |
dc.date.issued | 2002-03 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/97375 | |
dc.description | Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: This thesis is aimed at the problems originating from the lack of an adequate
lexicographical handling of divergence as an equivalent relation. In this study the
method in which divergence is dealt with in bilingual dictionaries is evaluated
critically. Tweetalige Woordeboek/Bilingual Dictionary and Groot Woordeboek/
Major Dictionary are taken as the basis for the evaluation. The theoretical
component of the lexicography is tested in practice - in the mentioned
dictionaries - by evaluating the dictionary entries in terms of sufficient examples.
Problems are identified and recommendations given for solving these problems.
Subsequently a comparison is made between Tweetalige Woordeboek/Bilingual
Dictionary and Groot Woordeboek /Major Dictionary regarding the way data is
dealt with as well as their underlying theoretical approach to divergence as
equivalent relation. Findings regarding the acceptability of the mentioned are
given. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is gerig op die probleme wat ontstaan as gevolg van 'n gebrekkige
leksikografiese hantering van divergensie as ekwivalentverhouding. In hierdie
studie word daar krities gekyk na die hanteringswyse van divergensie in tweetalige
woordeboeke. Tweetalige Woordeboek/Bilingual Dictionary en Groot Woordeboek/
Major Dictionary word as basis vir hierdie ondersoek geneem. Die teoretiese
komponent van die leksikografie word in die praktyk - in genoemde woordeboeke
- getoets deur die bewerkings van woordeboekartikels in genoemde
woordeboeke te evalueer aan die hand van voldoende voorbeeldmateriaal.
Probleme word geïdentifiseer en aanbevelings gemaak vir die oplossing daarvan.
Vervolgens word 'n vergelyking getref tussen Tweetalige Woordeboek/
Bilingual Dictionary en Groot Woordeboek/Major Dictionary in die hantering van
data asook hul onderliggende teoretiese benadering tot divergensie as ekwivalentverhouding.
Uitsprake oor die aanvaarbaarheid al dan nie van genoemde
word gelewer. | af_ZA |
dc.format.extent | 137 p. | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Divergensie | en_ZA |
dc.subject | Ekwivalentverhouding | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Afrikaans language | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Afrikaans language | en_ZA |
dc.title | Divergensie as ekwivalentverhouding: 'n Vergelykende studie tussen Tweetalige Woordeboek/Bilingual Dictionary en Groot Woordeboek/Major Dictionary | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |