Waarom neem goeie bestuurders swak besluite?
(2014-04)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Is die manier waarop ons koppe werk die rede waarom ons slegte besluite neem? Of kan ons die skuld op eksterne faktore pak? Bongani Mgayi – sakestrateeg en konsultant by die USB se afdeling vir bemarking, kommunikasie en sosialebetrokkenheidsinisiatiewe – kyk wat skuil agter ons besluite.