Criminal liability of Internet providers in Germany and other jurisdictions

Date
2004-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis deals with the criminal liability of Internet providers. The focus is on Germany, but the analysis is put in a wider, comparative context. This is done with reference to South Africa, as well as Europe and the American system. This thesis demonstrates and discusses the existing legal norms to regulate Internet provider liability for illegal content on the Internet and the international efforts to deal with this issue. In the introduction it is shown how the Internet has given rise to a new form of global communication and the accompanying legal problems. This is followed by an examination of the different functions Internet providers have. A survey of some of the important crimes affecting the Internet and also some Internet-specific offences put the more general issue of liability in a more specific context. Traditional and new forms of crimes are discussed. This section is followed by an analysis of Internet provider liability under German criminal law and Germany's Teleservices Act. From an international criminal law perspective some international instruments, like the Cybercrime Convention of the Council of Europe, is discussed. National legislation, especially in the context of the European Union, must always be put in the proper regional and international context. The thesis concludes with some thoughts on alternative, or perhaps complementary, methods to fight illegal and criminal conduct on the Internet. This is done not as a critique of the responses to Internet crime, but rather to strengthen the many hands trying to reduce Internet crime.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor die strafregtelike aanspreekliheid van Internet diensverskaffers. Die fokus val op Duitsland, maar die analise word ook geplaas in 'n wyer, vergelykende konteks. Dit word gedoen met verwysing na Suid-Afrika, sowel as Europa en die VSA. Die tesis demonstreer en bespreek die bestaande regsnorme wat Internet diensverskaffers reguleer met spesifieke verwysing na aanspreeklikheid vir onwettige inhoud op die Internet en internasionale pogings om hierdie probleem aan te spreek. Ter inleiding word daar aangetoon hoe die Internet aanleiding gee tot nuwe vorme van globale kommunikasie en die regsprobleme wat dit tot gevolg het. Dit word gevolg deur 'n ondersoek na die verskillende funksies van Internet verskaffers. 'n Ontleding en bespreking van Internet-spesifieke misdrywe plaas die meer algemene vraagstuk in 'n meer gefokusde konteks. Tradisionele en nuwe vorme van misdaad word bespreek. Hierdie afdeling word gevolg deur 'n ontleding van Internet diensverskaffer aanspreeklikheid ingevolge Duitse reg en die Duitse wetgewing op die terrein van telediens. Uit 'n internasionale strafreg oogpunt word sekere internasionale instrumente, soos die Cybercrime Convention van die Raad van Europa, bespreek. Nasionale wetgewing, veral in die konteks van die Europese Unie, word ook in die relevante regionale en internasionale konteks geplaas. Die tesis word afgesluit met sekere gedagtes oor alternatiewe, of moontlik komplimentêre, metodes in die stryd teen Internet-kriminaliteit. Dit moet nie gesien word as kritiek op die huidige stand van sake nie, maar eerder as 'n poging om die talle rolspelers in die stryd teen Internet misdaad se hande te sterk.
Description
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Comparative law, Computer crimes -- Germany, Computer crimes -- South Africa, Internet industry -- Law and legislation -- Germany, Internet industry -- Law and legislation -- South Africa, Electronic data processing departments -- Security measures -- South Africa, Dissertations -- Law, Theses -- Law, Dissertations -- Public law, Theses -- Public law
Citation