'n Ouerleidingsprogram vir enkelouers : 'n oplossingsgerigte benadering

Date
2002-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This programme is aimed at providing parent guidance to single parents. It is based on a reciprocal and egalitarian work relationship, using the parent's own skills, knowledge, unique strengths and previous successes. Solution-focused therapy developed from postmodernism. Therefore the absence of an objective reality functions independently of a reality that is linguistically constructed. The assumptions that underpin Solution-focused therapy are discussed, since they form an essential element in the composition of this programme. Since the guidance programme is implemented in a group context, attention is paid to the therapeutic factors, dynamics and principles of solution-focused group work. Techniques unique to Solution-focused work, such as the miracle question, exceptions questions and grading questions are explained. These techniques are put into practice over six sessions: (1) identifying problematic issues in single parent families, (2) focusing on any slight change, (3) if it works, don't fix it, (4) if it doesn't work, do something else, (5) focus on what is right, (6) celebrate changes and exceptions. Goals are set and procedures work out for each session. The programme is aimed at enhancing the single parent's own capacity for generating solutions and constructing alternative meaning in a move away from a problem orientation towards a solution orientation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie program is op ouerleiding aan enkelouers gerig. Oit berus op 'n wederkerige en eqalitere werksverhouding, gebaseer op die ouer se vaardigheid, eie kennis, unieke vermoens en vorige suksesse. Oplossingsgerigte terapie het ontwikkel vanuit die postmodernisme. Hiervolgens is daar nie 'n objektiewe werklikheid wat onafhanklik funksioneer van die lingu"istiese gekonstrueerde weergawe van die realiteit nie. Die aannames waarop Oplossingsgerigte terapie berus word bespreek, aangesien dit 'n belangrike element in die samestelling van hierdie program vorm. Aangesien die ouerleiding in groepverband geskied, word daar aandag geskenk aan die terapeutiese faktore, dinamiek en beginsels van oplossingsgerigte groepwerk. Tegnieke eie aan oplossingsgerigte werk, soos die wonderwerkvraag, uitsonderingsvrae en graderingsvrae, word verduidelik. Die verpraktisering van bogenoemde geskied in ses sessies wat soos volg uiteengesit is: (1) die identifisering van problematiese kwessies by enkelouergesinne, (2) fokus op klein veranderinge, (3) as dit werk, moet dit nie 'regmaak' nie, (4) as dit nie werk nie, doen iets anders, (5) fokus op dit 'wat reg is', (6) die viering van verandering en uitsonderings. uiteengesette doelwitte en prosedurenotas. Hierdie program poog om die ouer se eie kapasiteit vir die generering van Elke sessie het oplossings te fasiliteer en alternatiewe betekenisse te konstrueer, deur die klem te verskuif van 'n probleemgerigtheid na 'n oplossingsgerigtheid.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Single parents -- Life skills guides, Group psychotherapy, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation