dc.contributor.advisor | Park, T. | en_ZA |
dc.contributor.author | Marais, John Frederick | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T11:34:39Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T11:34:39Z | |
dc.date.issued | 2000-12 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/51724 | |
dc.description | Thesis (MEd)--Stellenbosch Universiteit, 2000. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: There are few teaching issues which have elicited as much debate as the evaluation of teachers.
A review of the literature reveals an increasing concern about the validity and reliability used to
determine the quality of the teaching skills of teachers. This concern has given rise to renewed
interest in the evaluation of teachers and the development of new teacher evaluation systems.
It is obvious that the set outcomes within the outcomes-based approach to teacher education in
South Africa, formulated in terms of roles and associated competencies, should be carefully
assessed. Observation of teacher behaviour will increase in importance - thus the availability of
reliable and valid observation instruments. The effectiveness of the guidance offered to teachers
and student teachers is largely dependent on the quality of the data gathered during observation.
This research consists of two components, namely a literature review and a survey. using a
questionnaire. An argument is made for the need for more effective instruments to observe
teaching behaviour and lesson analysis of student teachers during practice teaching.
To test the usefulness of the sign system employed in this study, the instrument was used by ten
lecturers during teaching opportunities. After observation of student teachers, a meeting with the
relevant lecturers was arranged, where data generated by the instrument, were discussed.
Lecturers and students completed a questionnaire concerning the usefulness of the observation
instrument. The finding was that lecturers and the students observed found the sign system a
reliable lesson observation instrument, that could be usefully and valuably used by lecturers to
gather information in a didactic situation.
The usefulness of the instrument lies in the fact that the information generated can assist
students to plan lessons more effectively. Shortcomings can be identified more precisely and
formulated whilst the marks alloted can be improved.
With the greater focus on outcomes based education and the importance of skills in this regard,
it has become imperative to review the instruments used to determine the teaching skills of
student teachers. The sign system as an observation format can make a valuable contribution to
this end. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is min onderwyskwessies wat so baie debattering uitlok as die evaluering van onderwysers.
Dat onderwyserevaluering in die afgelope tyd in belangrikheid toegeneem het, blyk uit die
literatuur en veral uit navorsingverslae. Daar is veral besorgdheid oor die geldigheid en
betroubaarheid van die meetinstrumente waarmee die kwaliteit van die onderrigvaardighede van
onderwysers bepaal kan word. Hierdie besorgdheid het aanleiding gegee tot hernieude
belangstelling in die evaluering van onderwysers en die ontwikkeling van nuwe
onderwyserevalueringstelsels.
Die uitkomsgebaseerde benadering tot onderwyseropleiding in Suid-Afrika beskou dit as
vanselfsprekend dat die gestelde uitkomste wat in terme van rolle en geassosieerde kompetensies
geformuleer word, noukerig geassesseer moet kan word. Vir hierdie doel sal die waarneming
van onderwysergedrag steeds belangriker word - dus ook die beskikbaarheid van betroubare en
geldige waarnemingsinstrumente. Die effektiwiteit van die begeleiding van onderwysers en
studentonderwysers is grootliks afhanklik van die kwaliteit van die data wat tydens waarneming
versamel word.
Hierdie navorsing bestaan uit twee komponente, naamlik 'n literatuuroorsig en 'n
vraelysondersoek. Daar word ook aandag gegee aan die behoefte aan meer effektiewe
instrumente om studentonderwysers se onderriggedrag tydens proefonderwys waar te neem.
Ten einde die nuttigheidswaarde van die seinsisteem wat in hierdie studie benut is te toets, is die
instrument deur tien dosente gebruik tydens die waarneming van studentonderwysers. Na die
waarneming van die studentonderwysers is 'n vergadering met die betrokke dosente gehou
waartydens die data wat deur die instrument gegenereer is, bespreek is. Dosente en studente het
'n vraelys ingevul oor die bruikbaarheid van die waarnemingsinstrument. Op grond van die
resultate is bevind dat die dosente en waargenome studente die seinsisteem as
leswaarnemingsinstrument as betroubaar, nuttig en bruikbaar beskou vir gebruik deur dosente
om inligting in verband met 'n didaktiese situasie te verkry. Die instrument se nuttigheidswaarde
lê ook daarin dat die inligting wat gegenereer word, studente kan help om lesse meer effektief te
beplan. Leemtes kan ook meer eksak geïdentifiseer en omskryf word, terwyl die sterk punte wat
geïdentifiseer word, verder versterk word.
Met die groter beklemtoning van uitkomsgebaseerde onderwys en die besonderhede rol van
vaardighede in dié verband het dit dringend noodsaaklik geword om die instrumente waarmee
die onderrigvaardighede van studentonderwysers bepaal word te hersien. Die seinsisteem as
waarnemingsformaat kan 'n belangrike bydrae lewer om in hierdie behoefte te voorsien. | af_ZA |
dc.format.extent | 102 leaves | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Teachers -- Training of | en_ZA |
dc.subject | Teachers -- Rating of | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Education | en_ZA |
dc.title | Die seinsisteem as leswaarnemingsinstrument in die opleiding van onderwysers | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |