Determinants of the South African residential real estate grown cycle

Date
2007-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: As from the beginning of 2000 house prices have seen four consecutive years of sustained price increases for the first time since 1984. These price increases enhanced activity in and redirected investment focus to the residential property market. It appears that the boom in house prices was preceded and supported by a number of economic variables, such as growth in disposable income, greater affordability, low inflation and low interest rates. Based on the above, the primary objective of this study is to identify through regression analysis the leading indicators of the house price growth cycle. The results indicate that one-quarter lagged growth in house prices, onequarter lagged interest rate growth, one-quarter lagged growth in the rand/dollar exchange rate and growth in the one-quarter lagged construction cost could be used to predict the growth in house prices. The analysis is extended to include a regression analysis of the upswing and downswing phases of the house price growth cycle, which is intended to identify potential leading indicators of an upswing and downswing in the property cycle. The results for the upswing phase indicate that one-quarter lagged growth in house prices, one-quarter lagged interest rates, one-quarter lagged growth in household consumption, one-quarter lagged growth in JSE ALSI and one-quarter lagged growth in the rand/dollar exchange rate may be used to predict the growth during the upswing phase of house prices. The results for the downswing phase indicate that one-quarter lagged growth in house prices, one-quarter lagged growth in interest rates, one-quarter lagged growth in household saving and one-quarter lagged growth in construction cost could be used to predict the growth of house prices during the downswing phase. No indicator series could consistently predict the direction of growth in house prices. To test which economic variables appear most frequently as indicators of growth in house prices a second regression analysis is performed for the cycle and the upswing and the downswing phases using a longer predictive period. The initial regression analysis is based on data from 1974 to 2000 and the second regression analysis is performed on data from 197 4 to 1995 and tested on data from 1996 to 2004. A comparison between the relevant regression analyses performed on the complete house price growth cycle found that only one-quarter lagged growth in house prices is a common variable for the prediction of growth in the complete house price cycle. The regression analysis performed on data from 197 4 to 1995 for the upswing phase produced three models. The regressions have four variables in common; one-quarter lagged growth in house prices, one-quarter lagged growth in building plans passed, one-quarter lagged household savings and one-quarter lagged consumption. The regression is repeated on the downswing phase and a comparison of the results of the regression analysis from 197 4 to 2000 and the regression analysis from 197 4 to 1995 showed that one-quarter lagged growth in house prices, one-quarter lagged growth in interest rates and one-quarter lagged growth in construction costs consistently predicted changes in the growth of house prices during the downswing phase. Only one-quarter lagged growth in house prices are consistently identified as a growth indicator for the complete cycle, upswing phase and downswing phase.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert 2000 het huispryse die eerste keer na 1984 vier jaar se volgehoue prystoenames ervaar. Hierdie prystoenames het aktiwiteite in die residensiele eiendomsmark laat toeneem en beleggingsaandag op hierdie mark gerig. Dit kom voor dat die sterk oplewing in huispryse voorafgegaan en ondersteun is deur 'n aantal ekonomiese veranderlikes soos toename in besteebare inkome, toenemende bekostigbaarheid, lae inflasie en lae rentekoerse. Gebaseer op die voorgaande, is die primere doelwit van hierdie studie om by wyse van regressie-analise die leidende aanwysers in die huisprystoenamesiklus te identifiseer. Die resultate dui aan dat een kwartaal vertraagde toename in huispryse, een kwartaal vertraagde toename in rentekoerse, een kwartaal vertraagde toename in die rand/dollar wisselkoers en 'n toename in een kwartaal vertraagde boukoste gebruik kan word om die verhoging in huispryse te voorspel. Die analise is uitgebrei om 'n regressie-analise in te sluit van die opswaai- en afswaaifases van die huisprystoenamesiklus, wat daarop gemik is om potensiele leidende aanwysers van 'n op- en afswaai in die eiendomsiklus te identifiseer .. Die resultate vir die opswaaifase toon aan dat een kwartaal vertraagde toename in huispryse, een kwartaal vertraagde toename in rentekoerse, een kwartaal vertraagde toename in huishoudingsverbruik, een kwartaal vertraagde toename in die JSE se Alie Aandele lndeks en een kwartaal vertraagde toename in die rand/dollar wisselkoers kan gebruik word om die toename in die opswaaifase van huispryse te voorspel. Die resultate vir die afwaaifase dui aan dat een kwartaal vertraagde toename in huispryse, een kwartaal vertraagde toename in rentekoerse, een kwartaal vertraagde toename in huishoudingsbesparings en een kwartaal vertraagde toename in boukoste aangewend kan word om die toename in huispryse tydens die afswaaifase te voorspel. Geen aanwyserreekse kon konsekwent die rigting van die toe- of afname in huispryse voorspel nie. Om te toets watter ekonomiese veranderlikes die meeste voorkom as aanywers van 'n groei in huispryse, is 'n tweede regressieanalise uitgevoer tov die siklus in die op- en afswaaifases tydens 'n langer voorspellingstydperk. Die aanvanklike regressie-analise is gebaseer op gegewens tussen 197 4 en 2000 en die tweede regressie-analise is uitgevoer op gegewens van 197 4 tot 1995 en getoets op gegewens tussen 1996 en 2004. 'n Vergelyking tussen die betrokke regressie-analises uitgevoer op die volledige huispprystoenamesiklus het bevind dat slegs een kwartaal vertraagde toename in huispryse 'n gemeenskaplike veranderlike is in die voorspelling van 'n toename in die volledige huispryssiklus. Die regressie-analise uitgevoer op gegewens van 197 4 tot 1995 vir die opswaaifase het drie modelle opgelewer. Die regressies het vier veranderlikes in gemeen met mekaar: een kwartaal vertraagde toename in huispryse, een kwartaal vertraagde toename in bouplanne goedgekeur, een kwartaal vertraagde toename in huishoudingsbesparings en een kwartaal vertraagde toename in verbruik. Die regressie is herhaal op die afswaaifase en 'n vergelyking tussen die resultate van die regressie-analise van 1974 tot 2000 en die regressie-analise van 197 4 tot 1995 het aangetoon dat een kwartaal vertraagde toename in huispryse, een kwartaal vertraagde toename in rentekoerse en een kwartaal vertraagde toename in boukoste konsekwent veranderinge voorspel het vir die groei van huispryse gedurende die afswaaifase. Slegs een kwartaal vertraagde toename in huispryse is deurgaans ge'identifiseer as 'n groeiaanwyser in die volledige siklus, asook ten opsigte van op- en afswaaifases.
Description
Thesis (MComm) -- University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Real estate business -- South Africa, Business cycles -- South Africa, Dissertations -- Business management
Citation