An autonomous, omnidirectional, digital, borehole imaging system

Date
2005-04
Authors
Sindle, Timothy Grant
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis documents the research, design, implementation and successful testing of a prototype camera probe to survey the inside of hard rock boreholes. Rock core images are intended to aid mine geologists in recording the borehole rock layers. The system consists of a wide-angle fisheye lens mounted onto a CMOS digital image sensor. The image data is read in and processed by an FPGA, then stored on a removable sn flash memory card. All of the aforementioned components are mounted inside a watertight Perspex tube. Application specific PC software is used to process the data to form strip images of the borehole wall. Using mathematical correlation, these images are stitched together into a virtual core that is a flattened representation of the rock inside the borehole. The probe contains its own power and light source which enables it to be deployed easily with no external wires needed for operation. The storage capacity, image quality, and lighting design can be improved in future design revisions.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die inhoud van hierdie tesis behels die navorsmg, ontwerp, implementering, en suksesvolle toetsing van 'n prototipe kameraprobe wat dit moontlik maak om die binnewand van boorgate in harde rots te besigtig. Beelde van die rotskern vergemaklik die taak van myngeoloë wat die rotslae, waardeur die boorgat strek, moet opteken. Die stelsel behels 'n wyehoek bollens wat op 'n CMOS digitale sensor gemonteer is. Die data gewerf vir die vorming van die beeld word deur 'n FPGA ingelees en verwerk, waarna dit op 'n verwyderbare SD flits geheuekaart gestoor word. Die bogenoemde komponente word alles binne 'n waterdigte Perspexbuis monteer. Gebruikerspesifieke sagteware vir persoonlik rekenaars word gebruik om die data te verwerk en sodoende strookbeelde van die binnewand van die boorgat te vorm. Met gebruik van wiskundige korrelasie word hierdie beelde aan mekaar gelas om 'n virtuele kern te vorm, wat 'n voorstelling is van die rots binne die boorgat. Die probe bevat self krag en ligbronne, wat toelaat dat dit maklik bruikbaar is sonder enige eksterne bedrading. Toekomstige hersienings van die ontwerp sal verbeterde data geheue, beeldgehalte en beligting kan bewerkstellig.
Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2005.
Keywords
Image processing -- Digital techniques, Computer vision, Catadioptric systems, Dissertations -- Electronic engineering, Theses -- Electronic engineering
Citation