Small business, mental health and psychosocial disabilities: a critical analysis of the South African National Small Business Policy environment through a political economy lens

Date
2023-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Empirical research on evidence of the social, socioeconomic, and sociopolitical realities of persons navigating mental health conditions and psychosocial disabilities in the workplace of small and micro-sized businesses is rare. Thus, this study involves an in-depth critical analysis of issues relating to societal perceptions, employer/employee experiences, macro/micro influences, and national responses as key drivers in addressing mental health problems in the small business policy environment in South Africa. The Political Economy framework approach has been employed, concentrating on the unique realities of small and micro-sized businesses, their employers, and employees. The study draws on the Critical Disability Theory as it relates to the key drivers and expands on the concept of ‘transdisciplinarity’ within which this study is positioned, i.e., Master of Philosophy in Transdisciplinary Health and Development Studies in Africa. The study utilises a three-fold analysis, exposing key deficiencies in the identified policy environment. Firstly, the study presents the social realities of persons with mental health conditions and psychosocial disabilities relating to broader society and the employment cycle. Secondly, it frames the socioeconomic realities of mental health conditions and psychosocial disabilities in the workplace, highlighting employer/employee experiences. Lastly, the study highlights the sociopolitical realities, which include an investigation into legal instruments that influence workplace conditions and practices.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Empiriese navorsing oor bewyse van die sosiale, sosio-ekonomiese en sosio-politieke realiteite van persone wat geestesgesondheids toestande en psigososiale-gestremdhede navigeer in die werkplek van klein en mikro-grootte besighede is skaars. Hierdie studie behels dus 'n diepgaande kritiese ontleding van kwessies wat verband hou met samelewings persepsies, werkgewer/werknemer-ervarings, makro/mikro-invloede en nasionale reaksies as sleuteldryf kragte in die aanspreek van geestesgesondheids probleme in die kleinsakebeleids omgewing in Suid-Afrika. Dit gebruik die Politieke Ekonomie raamwerk benadering, gesentreer rondom die unieke realiteite van klein en mikro-grootte besighede, hul werkgewers en werknemers. Die studie steun op die Kritiese Gestremdheids Teorie soos dit verband hou met die sleuteldryfvere en brei uit op die konsep van 'transdissiplinariteit' waarbinne hierdie studie geposisioneer is, dit wil sê, Meester in Filosofie in Transdissiplinêre Gesondheid- en Ontwikkelings Studies in Afrika. Die studie ontplooi 'n drievoudige analise, wat sleuteltekortkominge in die geïdentifiseerde beleidsomgewing blootlê. Eerstens bied die studie die sosiale realiteite van persone met geestesgesondheids toestande en psigososiale gestremdhede aan wat verband hou met die breër samelewing en die indiensnemingsiklus. Tweedens raam dit die sosio-ekonomiese realiteite van geestesgesondheids toestande en psigososiale gestremdhede in die werkplek, en beklemtoon werkgewer/werknemer-ervarings. Laastens beklemtoon die studie die sosiopolitieke realiteite, wat 'n ondersoek insluit na regsinstrumente wat werkplektoestande en -praktyke beïnvloed.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2023.
Keywords
Citation