Integrated feedstock optimisation for multi-product polymer production

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A chemical complex can have multiple value chains, some of which may span across geographical locations. Decisions regarding the distribution of feedstock and intermediate feedstock to different production units can occur at different time intervals. This is highlighted as two problems, a feedstock distribution problem and an intermediate feedstock distribution problem. Unexpected events can cause an imbalanced value chain which requires timely decision-making to mitigate further adverse consequences. Scheduling methods can provide decision support during such events. The purpose of this research study is to develop an integrated decision support system which handles the two problems as a single problem and maximises profit in the value chain for hourly and daily decision-making. A high-level DSS architecture is presented that incorporates metaheuristic algorithms to generate production schedules for distribution of feedstock through the value chain. The solution evaluation process contains a balancing period to enable the application of metaheuristics to this type of problem and a novel encoding scheme is proposed for the hourly interval problem. It was found that metaheuristics algorithms can be used for this problem and integrated into the proposed decision support system.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Chemiese kompleks kan verskeie waardekettings hê, waarvan sommige oor geografiese gebiede strek. Besluite rakende die verspreiding van grondstowwe en intermediêre grondstowwe na verskillende produksie-eenhede kan op verskillende tydsintervalle plaasvind. Dit word uitgelig as twee probleme: ’n probleem met die verspreiding van grondstowwe en ’n intermediêre grondstowwe verspreidingsprobleem. Onverwagte gebeure kan ’n ongebalanseerde waardeketting veroorsaak wat tydige besluitneming benodig om verdere gevolge te versag. Beplanningsmetodes kan ondersteuning bied tydens sulke geleenthede. Die doel van hierdie navorsingstudie was om ’n geïntegreerde stelsel vir besluitnemingsondersteuning oor die twee probleme as een probleem te ontwikkel, wat wins in die waardeketting vir uurlikse en daaglikse besluitneming maksimeer. ’n Hoëvlak DSS-argitektuur word aangebied met metaheuristieke om produksieskedules vir verspreidingstowwe deur die waardeketting te genereer. Die oplossingsevalueringsproses bevat ’n balanseerperiode om die metaheuristiek op hierdie tipe probleme toe te pas, en ’n nuwe koderingskema word voorgestel vir die uurlikse intervalprobleem. Die gevolgtrekking word gemaak dat metaheuristieke vir hierdie probleem gebruik kan word en ge¨ıntegreer kan word in die voorgestelde ondersteuningsstelsel vir besluitneming.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Polymer production, UCTD, Continuous processes, Optimisation . . ., Feedstock, Decision support systems
Citation