'n Voorlopige model vir die sistematiese beskrywing van gebruikersvriendelikheid in woordeboeke

Date
2006
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
The user perspective is a central notion in current lexicographical discourse. This stems from the principle that a dictionary should in the first place be meant for use by a specific target user group, and as such the dictionary should be aimed at that target user group - it should be user friendly. In this article the point of departure is that the use of a dictionary should be regarded as a communicative act, which presents the opportunity to utilise insights gained in communication science in the metalexicography. From the general communication model for interpersonal communication, as found in literature on communication science, a lexicographical communication model is developed. From this model at least eleven lexicographical parameters can be derived according to which user-friendliness in dictionaries can be described in a systematic way. The structure that these parameters can offer in debating user-friendliness in dictionaries informs the formulation of a definition for the genuine purpose of a user-friendly dictionary.
Die gebruikersperspektief staan tans sentraal in die leksikografiese gesprek. Dit spruit uit die beginsel dat enige woordeboek in die eerste plek vir gebruik deur 'n bepaalde teikengebruikersgroep bedoel moet wees, en as sodanig moet die woordeboek op daardie gebrui-kersgroep afgestem wees — dit moet gebruikersvriendelik wees. In hierdie artikel word van die standpunt uitgegaan dat die gebruik van 'n woordeboek as 'n kommunikatiewe handeling begryp moet word, wat die geleentheid bied om insigte uit die kommunikasiewetenskap in die metalek-sikografie te benut. Na aanleiding van die algemene kommunikasiemodel vir interpersoonlike kommunikasie wat in die literatuur oor kommunikasiewetenskap voorkom, word 'n leksikogra-fiese kommunikasiemodel voorgestel. Uit hierdie model kan minstens elf leksikografiese para-meters afgelei word aan die hand waarvan gebruikersvriendelikheid in woordeboeke sistematies beskryf kan word. Die struktuur wat hierdie parameters aan 'n gesprek oor gebruikersvriendelik-heid in woordeboeke kan gee, bemiddel die formulering van die ware doel van 'n gebruikers-vriendelike woordeboek.
Description
CITATION: Beyer, H. L. 2006. 'n Voorlopige model vir die sistematiese beskrywing van gebruikersvriendelikheid in woordeboeke. Lexikos, 16:46-66, doi:10.5788/16-0-647.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Lexicography, Encyclopedias and dictionaries
Citation
Beyer, H. L. 2006. 'n Voorlopige model vir die sistematiese beskrywing van gebruikersvriendelikheid in woordeboeke. Lexikos, 16:46-66, doi:10.5788/16-0-647.