Browsing by Author "Smalberger, Lize-Meri"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemPlaying sex : the exploration, creation and transmission of gender codes in puppetry through the exploration of Cleansed(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2011-03) Smalberger, Lize-Meri; Kruger, M. S.; Du Preez, Petrus; University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die verkenning, skepping en oordrag van geslagskodes in toneelpoppe. Die studie ondersoek die gebruik van geslagskodes in die skepping van manlike en vroulike identiteite. Die navorsing word baseer op Judith Butler (1999) se teorieƫ met betrekking tot geslagsgedrag waarvolgens geslag uit herhaalde gestyleerde aksies bestaan waaruit manlike en vroulike identiteite geskep word. Geslag word dus deur spesifieke geslagskodes weergegee wat in kleding, optrede en kommunikasie gevind word. In die studie word daar gekyk na die drie kenmerkende tekens van kommunikasie wat betrokke is by 'n toneelpop, naamlik ontwerp, beweging en spraak. Verder ondersoek die studie ook die kreatiewe prosesse soos gevind in die verhoogproduksie Cleansed (2009) wat as praktiese verkenning gedoen is om die oordrag van geslagskodes (ontwerp, beweging en spraak) by die toneelpop te illustreer.