Playing sex : the exploration, creation and transmission of gender codes in puppetry through the exploration of Cleansed

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die verkenning, skepping en oordrag van geslagskodes in toneelpoppe. Die studie ondersoek die gebruik van geslagskodes in die skepping van manlike en vroulike identiteite. Die navorsing word baseer op Judith Butler (1999) se teorieƫ met betrekking tot geslagsgedrag waarvolgens geslag uit herhaalde gestyleerde aksies bestaan waaruit manlike en vroulike identiteite geskep word. Geslag word dus deur spesifieke geslagskodes weergegee wat in kleding, optrede en kommunikasie gevind word. In die studie word daar gekyk na die drie kenmerkende tekens van kommunikasie wat betrokke is by 'n toneelpop, naamlik ontwerp, beweging en spraak. Verder ondersoek die studie ook die kreatiewe prosesse soos gevind in die verhoogproduksie Cleansed (2009) wat as praktiese verkenning gedoen is om die oordrag van geslagskodes (ontwerp, beweging en spraak) by die toneelpop te illustreer.
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the exploration, creation and transmission of gender codes in puppetry. It investigates the gender codes used to construct masculine and feminine identities; this is done through the exploration of Judith Butler's (1999) theories on gender performativity. According to Butler (1999) gender consists of a stylized repetition of acts and through these socially constructed acts, a gendered self is constructed. Gender is thus communicated through gender codes and these codes are found in the way we dress, act and speak. This study also investigates the semiotics of the puppet, with specific reference to design, movement and speech as significant signs. This study also investigates the creative processes of Cleansed (2009). It is through this process that the gender codes (found in the design, movement and speech of the puppet) are explored, created and ultimately transmitted.
Description
Thesis (MDram)--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Puppetry, Gender codes, Dissertations -- Drama, Theses -- Drama
Citation