Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology) by Author "Briedenhann, Johann Eckhardt"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1974) Briedenhann, Johann Eckhardt; Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag bevat die eerste resultate van 'n breere ondersoek · na werksafwesighei.d onder Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede .. Dit spruit voort uit vertoe wat deur die Kaapse Kamer van Nywerhede aan die Departement van Sosiologie van die Universiteit van Stellenbosch gerig is. Aangesien tot dusver weinig oorsigtelike navorsing oor die verskynsel van werksafwesigheid gedoen is, moet hierdie projek uiteraard as 'n verkenningstudie beskou word. Om hierdie rede word in hierdie verslag dan ook in hoofsaak aandag gegee aan die aard en omvang van die verskynsel. Teen die agtergrond van die kennis wat nou beskikbaar is, word tans aan verdere aspekte van die verskynsel aandag geskenk, en 'n omvattende verslag sal hopelik eersdaags voorberei word. Finansiele steun vir hicrdie projek is goedgunstelik deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing verleen. Die Raad vir Geest.eswetenskaplike Navorsing is egter nie verantwoordelik vir menings en gevolgtrekkings vervat in hierdie verslag nie.