Research Articles (Practical Theology and Missiology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Practical Theology and Missiology) by Author "Carnow, Jacobus Johannes"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie skending van die menswaardigheid van ouer bruin staatspensioenarisse(LitNet, 2017) Carnow, Jacobus Johannes; Thesnaar, C. H.In hierdie bydrae word die sosio-ekonomiese situasie van bruin ouer persone teologies-pastoraal vertolk om te probeer vasstel of hierdie situasie hul menswaardigheid skend. Vir hierdie doel is ’n teologiese teorie van menswaardigheid benut. Die konsep van menseregte wat in diens staan van die beskerming van menswaardigheid word aangewend om die skending van menswaardigheid te bepaal. Die navorsing vir hierdie bydrae is deur middel van die fokusgroepmetodologie gedoen. In ’n bespreking van kern sosio-ekonomiese temas is bevind dat die menswaardigheid van hierdie groep ouer persone oor hulle hele lewensduur geskend is en steeds word. ’n Teologies-pastorale sorgstrategie word voorgestel om hierdie ouer persone in die bevestiging van hul menswaardigheid te bedien. Die teoretiese raamwerk waarbinne hierdie navorsing geskied, is die unieke teologiese konsep van eskatologie, wat nie net dui op die eindtyd nie, maar ook ’n aanduiding is van die essensie van die nuwe wese van mense in Christus.
- Item’n Teologies-pastorale ondersoek na die sosio-ekonomiese situasie van die bruin welsynpensioenarisse in die Redeemed African Metodiste Kerk(Pieter de Waal Neethling Trust, 2018) Carnow, Jacobus Johannes; Thesnaar, C. H.A theologically-pastoral examination of the socio-economic situation of the brown welfare pensioners in the Redeemed African Methodist ChurchThe South African society is characterised by socio-economic inequality between various social components which is also reflected in the older persons’ population (Beukes 2014:32). The objective of this article is a theological-pastoral investigation of how apartheid and neoliberal market economy could be structurally responsible for the socio-economic situation of brown welfare pensioners which is then interpreted in the light of God’s justice. The insight gained could then be used by the Redeemed African Methodist Church to devise an appropriate theological-pastoral strategy to assist these older persons. This article is based on empirical data that was gathered by means of focus group methodology. The findings are that these older persons are victims of external factors determining their socio-economic situation. The theoretical framework of this article is that theological-pastoral care to these older persons cannot be separated from theological-pastoral care of the public life.