Research Articles (Speech-Language and Hearing Therapy)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Speech-Language and Hearing Therapy) by Author "Gerber, Berna"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemShould we use philosophy to teach clinical communication skills?(AOSIS Publishing, 2016) Gerber, BernaENGLISH SUMMARY : Effective communication between the doctor and patient is crucial for good quality health care. Yet, this form of communication is often problematic, which may lead to several negative consequences for both patients and doctors. Clinical communication skills have become important components of medical training programmes. The traditional approach is to teach students particular communication skills, such as listening to patients and asking open-ended questions. Despite their importance, such training approaches do not seem to be enough to deliver medical practitioners who are able and committed to communicate effectively with patients. This might be due to the pervasive negative influence of the medical profession’s (mistaken) understanding of itself as a natural science on doctor–patient communication. Doctors who have been trained according to a positivist framework may consider their only responsibility to be the physical treatment of physical disorders. They may thus have little regard for the patient’s psychological and social world and by extension for communication with the patient and/or their caregivers. To address this problem, I propose a curriculum, based on the academic field of philosophy, for teaching clinical communication.
- ItemStruikelblokke in kruislinguistiese en -kulturele pediatriese spraak-taalterapie en strategiee vir die bevordering van kultuurveilige praktyke : 'n omvangsbepaling(LitNet, 2021) Botha, Mariette; Gerber, Berna; Van der Merwe, AnitaIn ’n kultureel en linguisties diverse land soos Suid-Afrika bestaan daar ’n belangrike behoefte om spraak-taalterapiedienste te lewer wat kultuurveilig van aard is. ’n Omvattende lys van strategiee wat terapeute kan volg om hierdie behoefte te vervul, ontbreek egter. ’n Lys van verwagte struikelblokke in kruislinguistiese en -kulturele praktyke kan spraak-taalterapeute (STT’s) help om voor te berei vir kruislinguistiese en -kulturele interaksies en om begrip, eerbied en empatie vir hul kliente te ontwikkel. Met die doel om ’n raamwerk vir kultuurveilige spraak-taalterapie-praktyke voor te stel, het hierdie omvangsbepaling internasionale en plaaslike literatuur deursoek vir die struikelblokke wat verwag kan word asook doeltreffende strategiee wat STT’s wereldwyd ontwikkel het waar hulle kruislinguisties en -kultureel praktiseer. Die aard en omvang van die navorsing wat reeds op die gebied van kruislinguistiese en -kulturele pediatriese spraak-taalterapie gedoen is, is ook bepaal. ’n Soekstrategie is as metode ontwikkel om toepaslike artikelsin elektroniese databasisse uit te wys. Twaalf artikels is in die omvangsbepaling ingesluit. Primere struikelblokke tydens kruislinguistiese en -kulturele spraak-taalterapie wat geidentifiseer is, het taal- en kommunikasiestruikelblokke, tekorte aan toepaslike evaluasie- en terapiemateriaal, en tekort aan toepaslike opleiding behels. Voorgestelde strategiee vir goeie kruislinguistiese en -kulturele spraak-taalterapie het bestaan uit die uitbreiding tot ’n meer diverse werkerskorps, die vestiging van goeie verstandhoudings met versorgers, en aanpassings in kommunikasie. Hierdie omvangsbepaling bied die enigste opsomming van die strategiee vir kruislinguistiese en -kulturele pediatriese spraak-taalterapie wat STT’s wereldwyd in die afgelope twintig jaar ontwikkel het, asook moontlike struikelblokke wat verwag kan word. Die bydrae word vergroot deur verwysing na die Suid-Afrikaanse konteks. Bevindinge aangaande die aard en omvang van die literatuur stel ook ’n basislyn as vertrekpunt vir die beplanning van verdere navorsing.