Masters Degrees (History)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (History) by Author "Appel, A."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie geskiedenis van houtvoorsiening aan die Kaap, 1652-1795(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1966-03) Appel, A.; University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.; Jacobs, IvanINHOUD: Die inheemse bosse van die teenswoordige Kaapkolonie was die beste ontwikkel gedurende die prehistoriese tyd. Die primitiewe lewenswyse van die Hottentotte en ander inheemse bevolkingsgroepe hat min eise aan die bosse gestel. Die bevolking was ook in verhouding klein. Die enigste skade wat aangerig is, was deur bosbrande veroorsaak. In vergelyking met hierdie eenvoudige behoeftes, het 'n snelle en onoordeelkundige ontginning sedert 1652 plaasgevind.