Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology) by browse.metadata.advisor "Cilliers, S. P."
Now showing 1 - 6 of 6
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1974) Briedenhann, Johann Eckhardt; Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag bevat die eerste resultate van 'n breere ondersoek · na werksafwesighei.d onder Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede .. Dit spruit voort uit vertoe wat deur die Kaapse Kamer van Nywerhede aan die Departement van Sosiologie van die Universiteit van Stellenbosch gerig is. Aangesien tot dusver weinig oorsigtelike navorsing oor die verskynsel van werksafwesigheid gedoen is, moet hierdie projek uiteraard as 'n verkenningstudie beskou word. Om hierdie rede word in hierdie verslag dan ook in hoofsaak aandag gegee aan die aard en omvang van die verskynsel. Teen die agtergrond van die kennis wat nou beskikbaar is, word tans aan verdere aspekte van die verskynsel aandag geskenk, en 'n omvattende verslag sal hopelik eersdaags voorberei word. Finansiele steun vir hicrdie projek is goedgunstelik deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing verleen. Die Raad vir Geest.eswetenskaplike Navorsing is egter nie verantwoordelik vir menings en gevolgtrekkings vervat in hierdie verslag nie.
- ItemInstitutional patterns, attitudes, knowledge and practices pertaining to sexual relations and birth control amongst the Cape Coloureds(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1968) Roux, Marianne Cornelia; Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to determine the institutional patterns, attitudes, knowledge and practices pertaining to birth control among a sample of Cape Coloured women who had been exposed to information on such techniques at maternal clinics and to ascertain the possible bearing of any of these factors on the fertility of the group. The study of fertility in any given society involves the analysis of the family and its institutional characteristics. Reproduction is one of the primary functions of the family, and it is through this institution that society maintains itself against the hazards of mortality. Both fertility and mortality are closely connected with the family structure and values. It has, however, been found that it is to a large extent possible to control mortality by factors external to the family. Fertility on the other hand is much less susceptible -to such control and is more closely linked to family organisation. For this reason, major attention will focus on the internal structure of the family as a system on which all the institutions of the larger society impinge.
- ItemDie maatskaplike implikasies by die toepassing van artikel 16 van Wet 23 van 1957(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1968-12) Heydenrych, J. J. F. C. (Johannes Jacobus Fredricus Carolus); Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.No Abstract Available
- ItemMisdaad en drankmisbruik onder kleurlinge(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1956) Olivier, E. J. J; Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die jaar 1953 het daar by verskeie persone aan die Universiteit van Stellenbosch die gedagte ontstaan dat daar omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral wat betref die posisie van die Kleurlingbevolking van die gebied, gedoen moet word. Onder leiding van prof. C.G.W. Schumann van die Universiteit van Stellenbosch, wat eerste vorm aan die gedagte gegee het, het die idee algemene byval gevind en is onmiddellik besluit om 'n langtermyn-projek met bogenoemde oogmerke te onderneem. Gedurende 1954 is 'n voorlopige raamwerk en program vir so 'n projek uitgewerk en sedert April 1955, toe die NAsionale Raad vir Sosiale Navorsing sy finansiële steun aan die projek toegesê het, word aktief daaraan gewerk. Die ontstaan van die ondersoek i.v.m. die onderwerp waaroor hierdie spesifieke verhandeling gaan, spruit dus direk uit die doelstelling van die Wes-Kaaplandse Navorsingsprojek.
- ItemSolidarity patterns in a minority group : a study of the Indian community of the Cape Peninsula(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966) Brand, C. M. (Coenraad Marius); Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.ENGLISH ABSTRACT: no abstract available
- Item'n Voorondersoek na drankwetgewing en drankgebruik in Suid-Afrika(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1967) Slabbert, M. (Marie Jordaan); Cilliers, S. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.ENGLISH ABSTRACT: no abstract available