Uitsettings onder die Suid-Afrikaanse grondwet : die verhouding tussen artikel 25(1), artikel 26(3) en die uitsettingswet (deel 1)

dc.contributor.authorPienaar, J. M.en_ZA
dc.contributor.authorMostert, H.en_ZA
dc.date.accessioned2018-09-25T12:13:47Z
dc.date.available2018-09-25T12:13:47Z
dc.date.issued2006-01
dc.descriptionAANHALING: Pienaar, J.M. & Mostert, H. 2005. Uitsettings onder die Suid-Afrikaanse grondwet : die verhouding tussen artikel 25(1), artikel 26(3) en die uitsettingswet (deel 1). Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, 2006(2):277-299.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at https://journals.co.za/content/journal/ju_tsaren_ZA
dc.description.abstractDie beskerming van onroerende eiendomsreg het sedert Chetty v Naidoo twee belangrike ontwikkelings ondergaan. Enersyds is eienaarsbeskerming beïnvloed deur die inwerkingtreding van artikel 26(3) van die grondwet, waarin daar (binne die konteks van die reg op toegang tot behuising) bepaal word dat geen persoon vanuit sy/haar huis gesit mag word tensy dit deur 'n hofbevel gemagtig word nie en dan slegs nadat alle omringende omstandighede oorweeg is. Andersyds het die inwerkingtreding van die Wet op die Verbod op Onwettige Uitsetting en Onregmatige Okkupasie van Grond 19 van 1998 (uitsettingswet) die posisie met betrekking tot die uitsettingsremedie aansienlik aangepas. Artikel 4 van die uitsettingswet bepaal naamlik dat die wet se bepalings by uitsetting toegepas moet word en dat gemeenregtelike remedies gevolglik nie meer beskikbaar is vir die beskerming van onroerende eiendom wat vir behuisingsdoeleindes gebruik word nie.af_ZA
dc.description.versionPublishers versionen_ZA
dc.identifier.citationPienaar, J.M. & Mostert, H. 2005. Uitsettings onder die Suid-Afrikaanse grondwet : die verhouding tussen artikel 25(1), artikel 26(3) en die uitsettingswet (deel 1). Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, 2006(2):277-299.af_ZA
dc.identifier.issn1996-2207 (online)
dc.identifier.issn0257-7747 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/104484
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherJuta Lawen_ZA
dc.rights.holderJuta Lawen_ZA
dc.subjecteiendomsregaf_ZA
dc.subjectproperty lawen_ZA
dc.subjectprivate propertyen_ZA
dc.subjectprivate ownershipen_ZA
dc.subjectgrondwetaf_ZA
dc.subjecteienaarsbeskermingaf_ZA
dc.subjectbehuisingaf_ZA
dc.subjectonroerende eiendomsregaf_ZA
dc.titleUitsettings onder die Suid-Afrikaanse grondwet : die verhouding tussen artikel 25(1), artikel 26(3) en die uitsettingswet (deel 1)af_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pienaar_Uitsettings_2006.part2.pdf
Size:
1.49 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: