Die sigbaarheid van vertaaldheid in resensies van vertaalde Engelse en Afrikaanse romans

dc.contributor.authorDe Roubaix, Lelanieen_ZA
dc.contributor.authorLourens, Amandaen_ZA
dc.date.accessioned2021-06-21T10:06:51Z
dc.date.available2021-06-21T10:06:51Z
dc.date.issued2021
dc.descriptionCITATION: De Roubaix, L. & Lourens, A. 2021. Die sigbaarheid van vertaaldheid in resensies van vertaalde Engelse en Afrikaanse romans. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 60:81-101, doi:10.5842/61-0-923.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://spilplus.journals.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractDie neiging in die literêre kritiek om vertaalde werke as “oorspronklike” werke te resenseer, is alreeds deur verskeie navorsers ondersoek (sien byvoorbeeld Lambert 2010, Maier 2008, Paloposki 2012, en Schulte 2015). Dit beteken dat resensies baie selde daarvan melding maak dat die teks in der waarheid ’n vertaling is. Hierdie neiging van die kritiek om vertaalde tekste as “oorspronklik” te hanteer, is problematies. Vertalers en vertalings kan sodoende gemarginaliseer word, met negatiewe gevolge vir die vertaalprofessie sowel as vir die kanonisering van vertaalde romans (Leech 2005: 12). Vertalings en vertalers word voorts aan haas onmoontlike standaarde onderwerp, omdat resensente dikwels nie vertroud met vertaling is nie, en sodoende die nie-erkenning daarvan in die hand werk. Die studies waarna reeds verwys is, is in Europa uitgevoer, sodat daar ruimte is vir ’n soortgelyke studie in die Suid-Afrikaanse konteks. In hierdie studie val die fokus op resensies van vertaalde romans wat tussen 2006 en 2015 in Suid-Afrika gepubliseer is. Die ontleding sal lig werp op die vraag na die mate waartoe die vertaler en vertaalhandelinge in resensies sigbaar raak, en derhalwe of die resensering van vertaalde werke as oorspronklikes ook binne die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse Engelse literêre sisteem plaasvind.af_ZA
dc.description.urihttps://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/923
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent21 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.citationDe Roubaix, L. & Lourens, A. 2021. Die sigbaarheid van vertaaldheid in resensies van vertaalde Engelse en Afrikaanse romans. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 60:81-101, doi:10.5842/61-0-923af_ZA
dc.identifier.issn2224-3380 (online)
dc.identifier.issn1726-541X (print)
dc.identifier.otherdoi:10.5842/61-0-923
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/110608
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherDepartment of General Linguistics, Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderAuthors retain copyrighten_ZA
dc.subjectFiction -- Book reviewsen_ZA
dc.subjectAfrikaans fiction -- Tranlations into English -- Reviewsen_ZA
dc.subjectEnglish fiction -- Translations into Afrikaans -- Reviewsen_ZA
dc.subjectReviews of translated novelsen_ZA
dc.subjectLiterary criticismen_ZA
dc.titleDie sigbaarheid van vertaaldheid in resensies van vertaalde Engelse en Afrikaanse romansaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
deroubaix_sigbaarheid_2021.pdf
Size:
347.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: