The design and characterization of diode detectors

Date
2001-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The use of diode detectors for power measurement and AM demodulation is not a new subject. The design and characterization of optimum diode detectors can, however, always be improved. In this thesis a step-by-step design procedure IS presented for the design of various diode detectors. The design itself is not a complex task, but the success of the results depends on the characterization of both the detector and the diode. A method to extract optimized diode models from DC and small signal measurements are presented. Analyzing the detector circuit with the harmonic balance technique does the characterization of the detector. These results can be used to create an error-correcting algorithm to compensate for the non-linear behavior of diode detectors and to improve the dynamic range and sensitivity of the design.
AFRIKAANSE OPSOMMING:Die gebruik van diode detektors vir drywingmetings en AM demodulasie is nie 'n nuwe begrip nie. Die ontwerp en karakterisering van optimum diode detektors kan egter altyd verbeter word. 'n Stap-vir-stap prosedure word in hierdie tesis beskryf waarvolgens verskeie detektors ontwerp kan word. Die ontwerp, op sig self, is nie 'n ingewikkelde proses nie, maar die sukses van die detektor hang af van die karakterisering van beide die detektor en die diode. 'n Metode om diode modelle vanuit GS- en kleinseinmetings te onttrek word bespreek. Die karakterisering van die detektor word gedoen deur die baan met die harmonieke balans metode op te los. Hierdie resultate kan gebruik word om 'n algoritme te skep wat kompenseer vir die nie-lineêre gedrag van die detektor. Die dinamiese bereik en sensitiwiteit van die ontwerp kan sodoende verbeter word.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Citation