Geldenhuys, Hugo Amos
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1986-12)
INDLEIDING: Ten spyte van die belangrike bydrae wat die meubelmakers oor meer as drie
eeue gelewer het t.o.v. die vervaardiging van een van die belangrikste gebruiksartikels in die Kaapse huishoudings, is daar nag min ...