Factor analysis of the short version of the Young Schema Questionnaire

Connan, Verna Joan (2001-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In response to increased focus on schemas within cognitive therapy and specifically in the treatment of personality disorders, Young developed an instrument to measure early maladaptive schemas, the Young Schema Questionnaire (YSQ). The statistical properties of this measure have been investigated, and due to its length, a shortened version was developed (the YSQ-S). In the present study the factor structure of the YSQ-S was investigated in a group of South African undergraduate psychology students (N = 300). In contrast with the findings of the studies done on the YSQ, 14 of Young's 15 schemas were identified as factors in the YSQ-S, corresponding largely with the theoretically underlying structure. A higher order factor analysis solution was also found to resemble the structure proposed by Young.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groter fokus op skemas binne die kognitiewe terapie, veral met betrekking tot die behandeling van persoonlikheidsversteurings, het daartoe gelei dat Young 'n meetmiddel, naamlik die Young Schema Questionnaire (YSQ), ontwikkel het om vroeë wanaangepaste skemas ("early maladaptive schemas") te meet. Die statistiese eienskappe van hierdie meetmiddel is reeds nagevors, en as gevolg van die lengte van hierdie meetmiddel, is 'n verkorte weergawe daarvan ontwikkel (YSQ-S). In die huidige studie is die faktoriale struktuur van die YSQ-S by 'n groep Suid Afrikaanse voorgraadse sielkunde studente (N = 300) ondersoek. In teenstelling met die bevindings van vroeëre studies op die YSQ, is 14 van die 15 van Young se skemas as faktore by die YSQ-S geïdentifiseer, wat grootliks ooreengestem het met die teoreties gekonseptualiseerde onderligende struktuur. Die oplossing van 'n hoër-ordefaktorontleding het ook ooreengestem met die struktuur wat deur Young voorgestel is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52265
This item appears in the following collections: