Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw
dc.contributor.author | Viljoen, Louise | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2015-08-31T09:24:28Z | |
dc.date.available | 2015-08-31T09:24:28Z | |
dc.date.issued | 2008-09 | |
dc.description | CITATION: Viljoen, L. 2008. Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(3):267-291. | af_ZA |
dc.description | The original publication is available at http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_issuetoc&pid=0041-475120080003&lng=en&nrm=iso | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die belangrikheid van ’n skrywer binne ’n bepaalde literêre veld kan afgelees word uit ’n diachroniese beeld wat bepaal word deur sy of haar verteenwoordiging in literatuurgeskiedenisse en ’n sinchroniese beeld wat afgelei kan word uit die distribusie van ’n skrywer se werk, die aktuele bestaan daarvan in akademiese onderrig, navorsing, publikasies, akademiese byeenkomste, die media en algemene publikasies sowel as die produktiewe bestaan daarvan in onderhoude en manifeste, poëtikale uitsprake, vertalings, verwerkings, intertekstualiteit en sitering. In hierdie artikel word daar ondersoek ingestel na die status van die digter N.P. van Wyk Louw aan die hand van die wyse waarop sy werk ’n voortgesette bestaan het deur intertekstualiteit en sitering in die werk van ander Afrikaanse digters. Naas ’n bepaalde opvatting van die begrip intertekstualiteit word daar gebruik gemaak van Lefevere se begrip herskrywing. Laasgenoemde word aangepas om te verwys na dié gedigte waarin digters ’n intertekstuele gesprek aanknoop met ’n voorganger soos Louw as ’n vorm van herskrywing wat verwant is aan literêre kritiek. Die ondersoek het byna ’n honderdtal gedigte deur ander Afrikaanse digters opgelewer waarin hulle gesprek voer met voorbeelde uit Louw se poësie. In die proses is verskillende soorte herskrywings of gesprekke geïdentifiseer wat geïllustreer word deur die bespreking van voorbeelde: kritiese herskrywings, siterings, parodieë, prikkels, huldigings, takserings, kommentare en versbiografieë. Die artikel kom tot die konklusie dat Louw steeds ’n baie sterk teenwoordigheid is in daardie segment van die Afrikaanse literêre veld verteenwoordig deur digter-herskrywers. Uit die bespreekte voorbeelde blyk dit dat die gedigte wat ander digters uitnooi of dwing om te reageer, dié is waarin daar sprake is van ’n sekere onbepaaldheid van betekenis en ’n konfronterende stelligheid. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: The importance of a writer in a literary field can be deduced from a diachronic perspective which is determined by his or her presence in literary histories and from a synchronic perspective which can be deduced by the distribution of a writer’s work, its continued presence in academic teaching, research, publications, meetings, the media and general publications as well as its productive existence in interviews, manifestoes, statements about poetics, translations, reworkings, instances of intertextuality and citation. This article explores the status of the poet N.P. van Wyk Louw with reference to the way in which his work is a continued presence in the work of Afrikaans poets through intertextuality and citation. The article makes use of a specific definition of intertextuality, but also adapts Lefevere’s concept of re-writing (which normally refers to translation, the editing of texts and the production of anthologies, literary histories, reference works on literature, interpretative studies and literary criticism) to refer to poets’ rewriting of the texts by a predecessor like Louw as a form of literary criticism. The reason for this is the somewhat provocative view proposed by Louw himself that a poet carries out a form of literary criticism in producing his own work. In this investigation into rewritings of Louw’s work by other Afrikaans poets more than a hundred poems were discovered which conduct intertextual dialogues with poems by Louw. The article identifies and discusses a wide range of rewritings: critical re-writings, citations, parodies, stimuli, homages, evaluations, commentaries and poetic biographies. It is concluded that Louw’s poetry elicited reaction from a wide spectrum of poets and that his work is evoked in both high and popular forms of poetry. It seems as if Louw’s poetry functions as a yardstick for some of the most important poets in Afrikaans (Breytenbach, Cussons, Stockenström, Krog). These poets measure themselves against his work, they articulate their own views in opposition to the example set by his work and sometimes distance themselves from him to find their own (poetic) identity. It is therefore evident that while the poets who rewrite Louw’s work honour him by their response, they also contradict him, differ from him, reproach him and negotiate with him. It is also noted that writers who operate in the domain of popular culture like Koos Kombuis as well as rock-singers like the band Fokofpolisiekar and the singer Jan Blohm rewrite his work. The article finally comes to the conclusion that Louw is still a very strong presence in that part of the Afrikaans literary field represented by poet-rewriters. Although this is not the main aim of the article, a final paragraph speculates about the reasons why Louw is still remembered by poet-rewriters. It is proposed that some of the reasons may be found in the way in which Louw’s work is embedded in the canon of Afrikaans literature and the cultural memory of Afrikaans poets as well as in the position of the language Afrikaans and Afrikaans literature within the political, cultural and economical fields of South African society. It is also proposed that the importance of his work as a predecessor for succeeding poets has something to do with the nature of his poetry. The examples discussed in the article point to the fact that it is the poems which feature an indeterminacy of meaning as well as a confronting self-assuredness which invite, even compel, his successors to react by rewriting his work. | en_ZA |
dc.description.version | Publishers' Version | |
dc.identifier.citation | Viljoen, L. 2008. Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(3):267-291. | af_ZA |
dc.identifier.issn | 2224-7912 (online) | |
dc.identifier.issn | 0041-4751 (print) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/97450 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns | af_ZA |
dc.rights.holder | Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns | af_ZA |
dc.subject | Louw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Criticism and interpretation | en_ZA |
dc.subject | Intertextuality | en_ZA |
dc.subject | Louw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Influence | en_ZA |
dc.title | Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw | af_ZA |
dc.title.alternative | Poetic dialogues with Van Wyk Louw | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |