Investigation towards the impact of conformal cooling on the performance of injection moulds for the packaging industry
Date
2007-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis represents the impact of the conformal cooling on the performance of injection
moulds for the packaging industry. An existing, commonly used, off the shelf plastic part for
the packaging industry, was selected for this study. Five different cooling layouts were
simulated on the software package Moldflow Plastics Adviser TM to identify the shortcomings
of conventional cooling. The simulation went through an iteration process until the optimum
cooling and part quality was achieved.
A comparative experiment was done to determine the difference in performance of injection
moulding using conventional I conformal cooling layouts. The manufacture of two different
mould designs is explained. Modern manufacturing methods, which are able to produce
complex conformal cooling designs, are also discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis verteenwoordig die impak van. vormh9lte-verkoeling op die gedrag van inspuitgietvorms vir die verpakkingsindustrie. 'n Bestaande, algemeen beskikbare plastiek artikel van die verpakkingsindustrie is vir hierdie studie gebruik. Die sagtewareprogram Moldflow Plastics Adviser™ is gebruik om vyf verskillende verkoelingsuitlegte te simuleer om sodoende die tekortkominge van konvensionele verkoelingsmetodes te identifiseer. Die simulasies is deur middel. van 'n herhaalproses gedoen om optimale verkoeling en onderdeelkwaliteit te verseker. 'n Vergelykende eksperiment is uitgevoer om die verskil in verrigting tydens inspuitgiet wanneer onderskeidelik konvensionele- en vormholte-verkoelingsmetodes gebruik word, vas te stel. Die vervaardiging van twee verskillende gietvormontwerpe word verduidelik. Moderne vervaardigingsmetodes wat die vermoe het om komplekse vormholte-verkoelingsontwerpe te produseer, word bespreek.

Description
Thesis (MScIng) -- University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Injection molding of plastics -- Cooling, Dissertations -- Industrial engineering