Aspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900

dc.contributor.advisorOtterman, R. E.en_ZA
dc.contributor.authorTemmingh, Roelof Willemen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:19Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:19Z
dc.date.issued1975
dc.descriptionProefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1975.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die skryf vari hierdie proefskrif is aanvanklik aangespoor deur 'n suiwer subjektiewe doelstelling: selfanalise en -orientering. Die onderwerp van die proefskrif is 'n logiese uitvloeisel van hierdie doelstelling, en orngekeerd: die doelstelling van die proefskrif is, vanwee die aard van die onderwerp, wesenlik subjektief. Vir 'n komponis wat kornposisietegnieke van sy eie tyd bestudeer, is sy studie altyd in die eerste plaas subjektief en rneestal ook didakties van aard. Deur sy studie van tydgenootlike werke word die kornponis beinvloed en bepaal hy, meestal bewus rnaar soms ook onbewus, sy houding teenoor en verhouding tot sy tydgenote an hul musiek.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.format.extent126 pages : ill., music
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64310
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectMusic -- 20th century -- History and criticismen_ZA
dc.subjectComposition (Music)en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleAspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
temmingh_aspekte_1975.pdf
Size:
5.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis