To assess the attitudes of top management/CEO’s of small building companies, towards the implementation of HIV/AIDS workplace polices
Date
2012-12
Authors
Silber, Karen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Throughout this piece of work, the author has considered the attitudes of chief executive officers/top management of small building companies‟ within the southern suburbs of Cape Town, towards the implementation of HIV/AIDS workplace policies. This became of interest to the researcher whilst studying for the postgraduate diploma in the management of HIV/AIDS in the workplace, as the company used throughout this diploma was a small building company. As Human Resource Manager for this company, employing between 15-30 men, it became apparent how difficult it is for small companies to consider HIV/AIDS as a workplace issue. This became even more of a concern whilst considering how many people are employed by small companies especially within the construction industry which is uniquely vulnerable. Top management support is imperative to implementing an active HIV/AIDS workplace policy therefore assessing how they consider it and what barriers they face was believed to be significant if a cohesive strategic response was to be formulated. A survey was deemed the most appropriate way to gain this insight which the researcher carried out. The results highlighted how small businesses within the construction industry are not addressing HIV/AIDS as a workplace issue despite recognising it as a significant threat. The researcher then considers several options on how to overcome these barriers.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die navorsing was om die houdings van hoof uitvoerende beamptes/topbestuur van klein boumaatskappye te bepaal teenoor die implementering van 'n MIV/Vigs beleid in hul werksplekke. Die studie het binne die suidelike voorstede van Kaapstad plaasgevind. Die navorser het in die onderwerp begin belangstel terwyl sy vir 'n nagraadse diploma in MIV/Vigsbestuur ingeskryf was en sy 'n klein boumaatskappy tydens haar studie gebruik het vir data insameling ter voltooing van haar werkstukke. As Menslike Hulpbronbestuurder van die maatskappy, wat tussen 15-30 mans indiens het, het dit vir die navorser duidelik geword hoe moeilik dit vir klein maatskappye is om MIV/Vigs as „n bedreiging in die werkplek te sien. Dit was nog meer kommerwekkend om te sien hoeveel mense deur klein maatskappye indiens geneem word, veral in die kontstruksiebedryf wat baie kwesbaar is. Topbestuur se ondersteuning is van kardinale belang vir die implementering van MIV/Vigs werksplekprogramme, daaropm dat dit belangrik is om te bepaal hoe hul dit ervaar en watter struikelblokke hul ondervind. Die navorser het inligting ingesamel deur 'n vraelys aan die respondente uit te deel. Die resultate beklemtoon dat klein maatskappye binne die konstruksiebedryf nie MIV/Vigs kwessies aanspreek nie, ten spyte van die feit dat hul dit as „n bedreiging beskou. Die navorser stel verskeie opsies voor om die struikelblokke so ver moontlik te oorkom.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
AIDS (Disease) -- South Africa -- Cape Town -- Prevention, HIV Infections -- South Africa -- Cape Town -- Prevention, Employee health promotion -- South Africa -- Cape Town, Construction workers -- Health and hygiene -- South Africa -- Cape Town, HIV/AIDS workplace programmes -- South Africa -- Cape Town, Executives -- South Africa -- Cape Town, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management