The homiletical appropriation of biblical passages in the light of speech act theory : preaching as a performance of the biblical text

Date
2014-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research has suggested an alternative homiletical appropriation of biblical passages by utilizing the Speech Act Theory (SAT). In the light of SAT, the preached text is not to be viewed simply as the basis of timeless principles, meanings, and ideas from Scripture or as emphasizing a human experience in the modern world that serves as a re-narration of the text. Rather, the performance of the movement from text to sermon in SAT has to be considered as the performative action of the text itself. The essence of interpretation in preaching is therefore to recognize the biblical illocutionary forces (BIF) in Scripture in order to perform the perlocutionary homiletical response (PHR) in the preached text. This forms the centre of the use of preaching as a performance of the biblical text in a broken world. The study shows that the SAT is in accordance with the Reformed Confessions in their emphasis on the living Triune God, still speaking through the Scripture in the present. The Trinitarian archetype of the SAT stance is that the communicative agent is God (locution level); the communicative action is by the Son (illocution level); and the communicative result is from the Holy Spirit (perlocutionary level).According to this determinative view, the Holy Spirit is the enabler of a revealed and continuous biblical illocutionary force in the text being available on the perlocutionary level in the preached text. The Holy Spirit has continually enabled the Christian community to understand and enact the Scripture in the context of theological discernment and its practical responsibility in the modern world. The movement from text to sermon in the SAT therefore not only relates to the treble movement of the grammatical and literary structure within the text, the movement of a creative hermeneutic, the movement of the performed interpretation of the community, or a combination of all three. The three movements have to merge together in the movement of the text to the sermon, and then to the worship service, before it gets to the congregation, in the movement towards a meeting with Godin modern worlds. The homiletical triad of identity, teleology and responsibility will offer practical guidelines for promoting human dignity and generating theologically responsibility in the broken world. That is to say, the homiletical appropriation of biblical passages generate in the SAT an unexpected ethical reality through the totality of the triune God’s authoritative speech act in which the Holy Spirit gives the energy to accomplish the alternative reality.
AFRIKKANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing stel 'n alternatiewe homiletiese aanwending van Bybelse gedeeltes voor deur gebruik te maak van die taalhandelingsteorie (SAT). In die lig van SAT, word die verkondigde teks (preek) nie bloot as die basis van tydlose beginsels, betekenis en idees uit die Skrif beskou, of as die klem op menslike ervaring van die moderne wêreld wat dien as 'n hervertelling van die teks, benader nie. Die uitvoer van die beweging van teks na preek in SAT word eerder verstaan as die performatiewe aksie van die teks self. Die essensie van interpretasie in prediking is dus die Bybelse illokusionêre kragte (BIF) in die Skrif wat die perlokutionêre homiletiese reaksie (PHR) in die verkondigde teks tot uitvoering bring. Dit vorm die middelpunt van die gebruik van die prediking as 'n uitvoering van die Bybelse teks in 'n gebroke wêreld. Die studie dui aan dat SAT in ooreenstemming is met die Gereformeerde Belydenisse in hul klem op die lewende Drie-enige God, wat steeds in die teenswoordige tyd praat deur die Skrif. Die Trinitariese argetipe van die SAT standpunt is dat die kommunikasie-agent God is (spreekwyse vlak); die kommunikatiewe aksie deur die Seun is (illokusie vlak); en die kommunikatiewe uiteinde deur die Heilige Gees bewerk word (perlokutionêre vlak). Volgens hierdie perspektief, is die Heilige Gees die bemagtiger van 'n geopenbaarde en deurlopende Bybelse illokusionêre krag in die teks, wat op die perlokusionêre vlak beskikbaar is, in die verkondigde teks. Die Heilige Gees stel voortdurend die Christelike gemeenskap in staat om die Skrif te verstaan en te implementeer in die konteks van teologiese onderskeiding en praktiese verantwoordelikheid, ook in die moderne wêreld. Die beweging van die teks tot preek in SAT hou dus nie slegs verband met die drievoudige beweging van die grammatikale en literêre struktuur binnedie teks, die beweging van 'n kreatiewe hermeneutiek en die beweging van die uitgevoerde interpretasie van die gemeenskap, of 'n kombinasie van al drie nie. Die drie bewegings moet saamsmelt in die beweging van die teks na die preek, en dan na die erediens, voordat dit die gemeente bereik, in die beweging na 'n ontmoeting met God in die moderne wêreld. Die homiletiese drietal van identiteit, teleologie en verantwoordelikheid bied praktiese riglyne vir die bevordering van menswaardigheid en die generering van teologiese verantwoordelikheid in die gebroke wêreld. Die homiletiese aanwending van Bybelse gedeeltes genereer in SAT 'n etiese werklikheid deur die totaliteit van die Drie-enige God se gesaghebbende gespreksdaad, waarin die Heilige Gees die energie gee om die alternatiewe werklikheid te bereik, honoreer word.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Preaching, Bible -- Homiletical use, Speech acts (Linguistics), UCTD
Citation