A psychometric investigation of the South African career interest inventory-isiXhosa version among secondary school learners using the Rasch measurement model
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The assessment of interests is an indispensable component of career counselling. John Holland’s theory of vocational personalities provides an extensively used theoretical framework in career interest assessment. However, South African research has indicated a lack of validity of imported interest inventories based on Holland’s model in the South African context. These findings provided the catalyst for the development of the South African Career Interest Inventory (SACII) – an interest inventory underpinned by Holland’s circular order model that takes the unique South African context into consideration. The SACII was developed in English and Afrikaans, even though the majority of the South African population does not speak either English or Afrikaans as a home language. Due to this limitation, and the importance of language as a moderator of assessment performance, Rabie and Naidoo (2019) constructed the SACII-isiXhosa (SACII-X) - the first career interest inventory in an indigenous South African language. Promising initial results for the reliability and validity of the SACII-X have been found among a South African sample. Nevertheless, the SACII-X is in need of further study and refinement. Since the SACII-X has previously only been subjected to Classical Test Theory methodology, Item Response Theory methodology makes a valuable contribution to the study of the SACII-X. The present study aimed to investigate the psychometric properties, and the item functioning of the SACII-X, using the Rasch measurement model. To achieve these aims, secondary data, collected by Rabie (2017) from 266 isiXhosa home language-speaking secondary school learners during the development of the SACII-X, were analysed. The data demonstrated good fit to the Rasch measurement model, thus providing support for the reliability and validity of the SACII-X in the South African context. The analysis of item functioning further highlighted a small proportion of poor functioning items across the six SACII-X scales. Recommendations regarding the adaptation or removal of the identified items are made.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die assessering van belangstellings is ‘n belangrike komponent van beroepsvoorligting. John Holland se teorie van beroepspersoonlikhede is ‘n populêre teoretiese raamwerk in beroepsbelangstelling assessering. Suid-Afrikaanse navorsing het egter ‘n gebrek aan geldigheid van Holland se model aangedui in die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie bevindings was die katalis vir die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Loopbaanbelangstellingsinventaris (SACII) – ‘n beroepsbelangstellings-toets gebaseer op Holland se sirkelvormige model. Die SACII was slegs ontwikkel in Engels en Afrikaans, alhoewel die meerderheid van die Suid-Afrikaanse populasie nie Engels of Afrikaans as huistaal praat nie. As gevolg van hierdie tekortkoming, en die belangrike rol wat taal in psigometriese assessering speel, het Rabie en Naidoo (2019) die SACII-isiXhosa ontwikkel – die eerste beroepsbelangstellings-toets in ‘n inheemse Suid-Afrikaanse taal. Die SACII-X het belowende resultate in terme van die betroubaarheid en geldigheid van die toets in ‘n Suid-Afrikaanse steekproef gelewer. Nietemin is dit nodig om die SACII-X verder te bestudeer en te verfyn. Aangesien die SACII-X voorheen slegs deur Tradisionele Toets Teorie metodes ondersoek is, sal Item Respons Teorie metodologie, ‘n waardevolle bydrae lewer tot die bestudering van die SACII-X. Die doelstellings van hierdie studie was om die psigometriese eienskappe, en die item-funksionering van die SACII-X te ondersoek, deur gebruik te maak van die Rasch metings-model. Ten einde hierdie doelstellings te bereik, was sekondêre data wat ingesamel is deur Rabie (2017) in ‘n steekproef van 266 isiXhosa huistaal-sprekende sekondêre skool leerlinge, tydens die ontwikkeling van die SACII-X, ondersoek. Die data het goeie ooreenstemming met die vereistes van die Rasch metings-model gewys, en daardeur die betroubaarheid en geldigheid van die SACII-X in die Suid-Afrikaanse konteks, ondersteun. Die analise van item funksionering het verder ‘n klein proporsie items aangedui wat swak funksioneer oor die ses skale van die SACII-X. Aanbevelings met betrekking tot die aanpassing of verwydering van die items word gemaak.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Career Assessment, Psychometric Evaluation, South African Career Interest Inventory, isiXhosa, Rasch Analysis, Test Reliability, Test Validity, Career interest inventory, UCTD