Operational modal analysis on the SA Agulhas II
Date
2020-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University.
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Full-scale operational measurements were conducted on a polar vessel during
an expedition to Antarctica. Accelerometers distributed along the length of the
vessel were used to capture vertical, lateral and torsional hull global motions. A
parametric study on a stochastic subspace identification technique was conducted
to investigate the effect of user-specified parameters on modal parameters. With
low block sizes weakly excited modes were not identified and increasing block size
up to fifty was found to reduce both random and bias errors. Measurement duration
below twenty minutes were found to produce relatively large bias and random
errors, however there was little improvement with increasing measurement duration
beyond twenty minutes. Extreme model orders were found to produce scatter
on estimates and a suitable range of model orders were found to be between 200
and 300. A modal model consisting of five modes was identified for the SA Agulhas
II. Modes were automatically tracked across four different cases of operational
data. Vertical bending modes were tracked consistently across all four cases, but
lateral and torsional modes were not. Energy in modal responses were highest
for vertical bending modes and significant energy was found to be concentrated
around vertical bending modes during an open water storm case. An analysis of the
time-varying behaviour of modes in the four cases revealed highly non-stationary
modal responses during an open water storm and two ice cases. The transients
were found to correspond with impulsive wave slamming events in open water and
ship-ice interactions during ice breaking.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Volskaalse meting is uitgevoer op ’n poolnavorsingskip tydens ’n ekspedisie na Antarktika. ’n Stel versnellingsmeters is gebruik om die vertikale, laterale en torsionele bewegings van die romp van die skip te bepaal. ’n Parametriese studie is uitgevoer op die stochastiese subspasie identifikasie tegniek om die effek van die verstelling van parameters op modusse te ondersoek. Teen lae blokgrotes word swak opgewekte modusse nie geïdentifiseer nie, terwyl by die verhoging van blokgrote tot vyftig, is daar gevind dat ewekansige foute, sowel as sydigheid verminder is. ’n Meting onder twintig minute veroorsaak relatief groot ewekansige foute en sydigheid, maar daar is weinig verbetering om ’n meting langer as twintig minute te gebruik. Ekstreme model ordes veroorsaak verstrooiing van die modale skattings en ’n geskikte reeks van model ordes is tussen 200 en 300. ’n Modale model van vyf modusse is vir die SA Agulhas geïdentifiseer. A utomatiese naspeuring van modusse is toegepas op vier verskillende gevalle van operasionele toestande. Die vertikale buigmodusse is goed nagespeur oor die vier gevalle, maar nie die laterale buigmodus en torsionale modus nie. Die energie in die eerste vertikale buigmodus is die hoogste. ’n Groot hoeveelheid energie is gekonsentreer by hierdie modus gedurende die oop water stormgeval. ’n Analise met betreking tot die tydveranderlike gedrag van die modusse in hierdie vier gevalle wys dat die gedrag van die modusse nie-stationêr is tydens die oop water en ys gevalle nie. Die transiënte gedrag stem ooreen met impulsiewe golfslaggebeurtenisse en interaksies tussen die romp van die skip met ys.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Modal analysis, Stability of ships, Icebreakers (Ships) -- Hydrodynamics, Operational research, SA Agulhas II (Ship) -- Stability, Accelerometers, UCTD, Vibration (Marine engineering)