Mechanical design and analysis of a magnetic gearbox

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Unbalanced magnetic forces (UMFs) in magnetic gears (MG) were investigated and a criterion for identifying gear ratios with a minimum UMF was derived. The proposed criterion was assessed by developing a prototype MG in conjunction with the criterion. More specifically, a vibrational analysis was done on the MG and showed a significant decrease in UMFs and vibrations. An evaluation of the final MG showed a no-load loss of 180W relative to 2.8 kW rated power. Furthermore, the no-load losses for the MG were reduced by 36.8%, compared to a previous MG prototype. An efficiency of 95% was achieved and a large spectrum of high efficiency operating conditions was obtained. The measured vs. simulated torque ripple had a difference of 9.5% and a percentage torque ripple of 14.4% was measured, thus indicating an MG with stable power transmission and low UMF was achieved in the presented research.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Ongebalanseerde magnetiese kragte (OMKs) in magnetiese ratte (MR) is ondersoek en ratverhoudings met beperkte OMK is afgelei met behulp van ’n kriterium. Die voorgestelde kriterium was beoordeel deur ’n prototipe MR te ontwikkel in samewerking met die kriterium. ’n Vibrasie-analiese is op die MR gedoen en dit het ’n beduidende afname in OMKs en vibrasies aangedui. ’n Evaluering van die finale MR het las-vrye verliese van 180W gehad teenoor die 2.8 kW dryfkrag. Die las-vrye verliese van die MR het met 36.8% verminder vanaf ’n vorige MR prototipe. ’n Effektiwiteit van 95% is bereik en die doeltreffendheid spektrum het aansienlik toegeneem. Die gemete teenoor gesimuleerde wringkrag rimpeling het ’n verskil van 9.5% aangedui en ’n persentasie wringkrag rimpeling van 14.4% was gemeet, dus dui dit aan dat ’n MR met ’n stabiele kragoordrag en met beperkte OMK bereik is in die voorgestelde navorsing.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Gearing -- Magnetic, Vibration tests, Unbalanced magnetic forces, UCTD
Citation