Akute postoperatiewe pyn opname in Tygerberg Hospitaal

dc.contributor.advisorRetief, Francois Wilhelmen_ZA
dc.contributor.authorMurray, Albertus Adriaanen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Medical and Health Sciences. Dept. of Anaesthesiology & Critical Care.en_ZA
dc.date.accessioned2013-11-25T20:11:12Zen_ZA
dc.date.accessioned2014-01-21T09:25:35Zen_ZA
dc.date.accessioned2014-07-11T13:47:11Z
dc.date.available2016-12-31T03:00:07Z
dc.date.issued2013-12en_ZA
dc.descriptionThesis (MMed)--Stellenbosch University, 2013.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Doelwit: Om die voorkoms en erns van postoperatiewe pyn te bepaal gedurende die eerste 24 uur periode in 'n tersiëre hospitaal met beperkte hulpbronne. Om spesifieke groepe en risiko faktore wat verband hou met 'n hoër voorkoms van pyn te identifiseer. Ontwerp: Opname met behulp van 'n vraelys. Opset: Ontwikkelende land tersiëre staatshospitaal met alle chirurgiese dissiplines. Populasie: Pasiënte van alle chirurgiese dissilpines bo 12 jaar oud en toegelaat vir 'n minimum van 24 uur postoperatief. Metodiek: Opname 24 uur na die operasie met behulp van 'n vraelys met 3 visuele analoog pyn skale (VAS) en 'n vraag. Verdere data is ingesamel vanaf die narkose en voorskrif kaarte. Resultate: Postoperatiewe pyn is gerapporteer as matig in 25% en erg in 37% van pasiënte. Onafhanklike risikofaktore vir matige of erge postoperatiewe pyn was ‘n jonger ouderdom, vroulike geslag, nood en abdominale chirurgie. Prosedures met die hoogste voorkoms van matige of erge pyn was keisersnitte (87%) en ortopediese chirurgie van die onderste ledemate (80% - 85%). Morfien toediening was baie minder gereeld as voorgeskryf. Gevolgtrekking: Voorkoms van postoperatiewe pyn in hierdie hulpbron beperkte omgewing is hoog, maar vergelyk met ander instansies. Spesiale sorg moet geneem word in die geïdentifiseerde groepe wat verband hou met 'n hoër voorkoms van pyn. Roetine sistemiese analgesie moet meer tydig toegedien word, veral wanneer die effek van regionale narkose termineer.af_ZA
dc.embargo.terms2016-12-31en_ZA
dc.format.extent25 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/95490
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectSurgery -- Complicationsen_ZA
dc.subjectPostoperative painen_ZA
dc.subjectPostoperative perioden_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.subject.otherAnaesthesiologyen_ZA
dc.titleAkute postoperatiewe pyn opname in Tygerberg Hospitaalen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 2 of 2
Loading...
Thumbnail Image
Name:
murray_akute_2013.pdf
Size:
1.08 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis
Loading...
Thumbnail Image
Name:
murray-letter.pdf
Size:
158.05 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Document Locked
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: