Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys
Date
2010
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineerg
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Energy use will be one of the main drivers for the achievement of more eco-efficient drilling processes in the automotive industry. Industry awareness of the environmental impact of used cutting emulsions, and the negative effect on worker health, has increased sharply. This has led to innovative lubrication methods such as through-spindle minimal quantity lubrication (MQL) for drilling aluminium-silicon alloys. In this work the performance of MQL at different cutting speeds and feed rates has been investigated using infrared temperature measurements. The results indicate that MQL is a feasible eco-efficient alternative to conventional flood cooling when drilling aluminium-silicon alloys.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Energiebenutting maak een van die hoofdryfvere uit om eko-doeltreffendheid te behaal in boorprosesse in die motornywerheid. Nywerheidsbewustheid van die omgewingsimpak van gebruikte sny-vloeistowwe, en die negatiewe effek daarvan op werkergesondheid, het skerp toegeneem. Hierdie bewustheid het aanleiding gegee tot die ontwikkeling van smeringsmetodes soos deur-spil minimale hoeveelheid smering (Engels: Minimal Quantity Lubrication, MQL) vir die boor van aluminium-silikon legerings. In hierdie werk word die prestasie van MQL ondersoek teen verskillende snyspoed- en voertempo-kondisies deur middel van infra-rooi temperatuurmeting. Die resultate dui daarop dat MQL ’n lewensvatbare eko-vriendelike alternatief tot konvensionele vloedverkoeling is, wanneer aluminium-silikon legerings geboor word.

Description
CITATION: Treurnicht, N. F. et al. 2010. Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys. South African Journal of Industrial Engineering, 21(2):25-38, doi:10.7166/21-2-47.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Automotive industry, Drilling and boring machinery -- Electronic equipment, Light metal alloys
Citation
Treurnicht, N. F. et al. 2010. Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys. South African Journal of Industrial Engineering, 21(2):25-38, doi:10.7166/21-2-47