Altimetry comparison, backward wave refraction and extreme wave analysis of NCEP data: Cape Point to Richards Bay
Date
2018-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Offshore wave climate along the south and east coast of South Africa has been investigated
in this thesis. The design waves are needed to understand the offshore wave climate and
necessary for the design of structures in this region. The wave condition data was produced
by the WAVEWATCH III numerical model, i.e. NCEP data. The ultimate aim of the study was to derive extreme wave estimates off the South African coastline and assess
its accuracy through comparison of various datasets. Comparisons of Satellite Altimetry
data with NCEP and wave buoy data at two locations along the south coast (Cape Point
and FA-Platform) was performed. Thereafter, wave conditions, obtained from 'backward'
refracting nearshore data to the offshore NCEP locations, were performed in an attempt to
validate NCEP data for East London and Richards Bay. Two approaches were conducted
in order to backward refract, namely; Snell's Law (serving as a first estimate) and SWAN
(fully describing the wave processes). The SWAN approach achieved offshore conditions
by running a numerical model of various input conditions and creating a lookup table or matrix by means of an interpolation function using those general input conditions and output
results. The methodology is important as neither the SWAN outputs nor the NCEP
data could be regarded as 'ground truth'. An Extreme Wave Analysis was performed for
the offshore NCEP data at six locations along the south and east coast of South Africa.
An Exponential, Gumbel and 3-parameter Weibull distribution was conducted, where it was found that the latter was a best fit for the South African waters. An objective and conservative automated Peaks-over-Threshold (POT) value technique was used and wave heights for 1 in 1, 5, 10, 30, 50 and 100 year return periods with associated directions were obtained. Lastly, an analysis of the different distributions as well as percent exceedance
graphs of the peak period per site was performed and compared.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Diepsee golfklimaat langs die suid- en ooskus van Suid-Afrika is ondersoek. Meer spesi- fiek, golftoestande wat geproduseer word deur die WAVE-WATCH III numeriese model (NCEP data). Die ontwerpgolwe is nodig om die diepsee golfklimaat te verstaan en vir die ontwerp van strukture in hierdie streek. Hierdie studie het daarop gemik om Satelliet Altemetrie data met NCEP en golfboei data op twee plekke langs die suidkus (Kaappunt en FA-Platform) te vergelyk. Daarna is golftoestande verkry van 'terugwaartse' refraksie vlakwaterdata en uitgevoer na die diepsee NCEP-liggings in 'n poging om NCEP-data vir Oos-Londen en Richardsbaai te verifieer. Twee benaderings is gebruik om die terugwaartse refraksie te bereken, naamlik; Snell se Wet (dien as eerste skatting) en SWAN (volledige beskrywing van die golfprosesse). Die metodologie is belangrik aangesien beide die SWAN-resultate en die NCEP-data nie as 'grondwaarheid' beskou kan word nie. Uiterste golfanalises vir die diepsee NCEP-data is op ses plekke langs die suid- en ooskus van Suid-Afrika uitgevoer. Golfhoogte vir 1 in 1, 5, 10, 30, 50 en 100 jaar terugkeerperiodes en die geassosieerde rigtings is bepaal. Dit is verkry deur 'n 3-parameterWeibull-verspreiding toe te pas op die data deur middel van die "Peaks-over-Threshold" (POT) metode. Ten slotte is 'n analise op die verkeie verspreidings uitgevoer. Die persentasie-oorskrydings grafieke van die spitsperiode per bestemming is ook uitgevoer en vergelyk.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Water waves, Extreme waves -- Analysis, Refraction, Tidal currents, Seismic sea waves