The recommendation and validation of an appropriate physical asset management policy for Prasa’s Metrorail division
Date
2012-03
Authors
Rommelspacher, Karl Otto
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The
decline
of
the
passenger
rail
transport
system
of
South
Africa
over
the
past
two
decades
has
left
the
passenger
rail
industry
in
a
difficult
position.
The
most
significant
impact
has
been
the
deterioration
of
the
physical
assets.
Due
to
the
renewed
focus
by
government
on
passenger
rail
transport,
the
need
for
improving
the
physical
asset
management
has
been
recognised.
Physical
asset
management
manifests
itself
through
the
application
of
strategies.
The
need
for
new
and/or
updated
strategies
was
identified
and
summarily
examined.
Through
the
initial
literature
study,
it
was
found
that
strategies
are
founded
on
the
specific
maintenance
policy
of
an
organisation.
The
application
of
the
new/updated
strategies
was
intended
to
take
place
at
Metrorail.
An
investigation
at
Metrorail
revealed
the
lack
of
any
significant
policy
that
is
required
to
develop
any
new
strategies.
This
discovery
led
to
a
shift
in
focus
from
the
development
of
new
strategies
to
the
development
of
a
physical
asset
management
policy.
A
generic
policy
statement
called
Requirement-‐based
Asset
Management
(RAM)
was
developed,
with
its
primary
focus
being
the
conducting
of
maintenance
activities
based
on
the
requirements
of
the
organisation,
the
employees,
the
asset
and
the
customer.
In
order
to
evaluate
the
suitability
of
RAM,
a
strategic
roadmap
was
developed
based
on
the
policy
statement
and
validated
in
three
areas
of
Metrorail.
These
three
areas
were
the
wheel
set
maintenance
system,
the
Top
7
fault
evaluation
procedure
and
the
scheduled
maintenance
cycle
of
the
train
sets.
The
application
procedure
concluded
that
the
roadmap
and
thus
by
deduction
RAM
are
suitable
for
the
Metrorail
environment.
RAM
can
be
used
to
develop/improve
an
organisation’s
physical
asset
management
policy.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die agteruitgang van die vervoerspoorwegstelsel vir passasiers gedurende die afgelope twee dekades in Suid-‐Afrika het hierdie bedryf in ‘n moeilike posisie geplaas. Die mees beduidende impak van hierdie verwaarlosing is die agteruitgang van die instandhouding van fisiese bates. Die regering se hernuwe fokus op die vervoer van passasiers per spoor het gelei tot die herkenning van die behoefte aan verbeterde bestuur van fisiese bates. Die bestuur van fisiese bates word gemanifesteer deur die toepassing van strategieë. ‘n Behoefte aan nuwe en/of opgedateerde strategieë is geïdentifiseer en nagevors. Die aanvanklike literatuurstudie het bevind dat strategieë op ‘n organisasie se spesifieke instandhoudingsbeleid gebaseer is en die toepassing van hierdie nuwe en/of opgedateerde strategieë is beplan by Metrorail. ‘n Gebrek aan ‘n noemenswaardige beleid wat vereis word vir die ontwikkeling van nuwe strategieë is by Metrorail gevind. Hierdie bevinding het ‘n fokusverskuiwing tot gevolg gehad – van die ontwikkeling van nuwe strategieë na die ontwikkeling van ‘n bestuursbeleid vir fisiese bates. ‘n Generiese beleidsverklaring genaamd “Requirement-‐based Asset Management” (RAM), met die primêre fokus op instandhoudingsaktiwiteite, is ontwikkel en is gebaseer op die behoeftes van die organisasie, die werknemers, bates en kliënte. ‘n Strategiese metodologie wat op die beleidsverklaring gebaseer is, is ontwikkel om die geskiktheid van die RAM te evalueer en is dit in drie areas van Metrorail gevalideer. Hierdie drie areas sluit in die instandhoudingstelsel vir wielstelle, die prosedures betrokke by die evaluasie van die sewe mees beduidende foute, en die geskeduleerde instandhoudingsiklus van die treinstelle. Deur die toepassingsprosedure is die gevolgtrekking gemaak dat die metodologie, en gevolglik die RAM, geskik is vir die Metrorail-‐omgewing. Die RAM kan dus gebruik word vir die ontwikkeling en/of verbetering van ‘n organisasie se bestuursbeleid vir fisiese bates.

Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University
Keywords
Maintenance policy, Metrorail, Passenger Rail Agency of South Africa (PRASA), Physical asset management, Dissertations -- Industrial engineering, Theses -- Industrial engineering, Requirement-‐based asset managment