'n Ondersoek na die aard, omvang en beheer van voëlskade by druiwe van verskillende wyndruifkultivars in die streek Stellenbosch-Simonsberg

dc.contributor.advisorOrffer, C. J.en_ZA
dc.contributor.advisorGiliomee, J. H.en_ZA
dc.contributor.authorLe Riche, E.en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Viticulture and Oenology. Institute for Wine Biotechnology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:33:00Z
dc.date.available2012-08-27T11:33:00Z
dc.date.issued1981-12
dc.descriptionThesis (MSc)--Stellenbosch University, 1981.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die aard, omvang en beheer van voelskade by wyndruiwe is ondersoek in die streek Stellenbosch - Simonsberg. Die Mossie (Passer melanurus, Willer) en die Europese spreeu (Sturnus vulgaris, Linnaeus) veroorsaak die meeste voelskade aan.wyndruiwe in die streek. Die kultivars gebruik in die ondersoek Was Chenin blanc, Pint noir, Riesling, Cinsaut, Clairette blanche en Cabernet Sauvignon. Die laagste suiker- en tic.ogsbasuurgehaltes waarby voelskade voorgehom het was onderskeidelik 11,2° Balling en 25,9g per l,- terwyl vreetskade by gemiddelde 12,4°. Balling en 19,1 g per l totale suur begin het. Die belangrikste enkele faktor wat t rol gespeel het by beskadiging was die suikerkonsentrasie. Die patroon van vreetskade oor t wingerdry is bepaal en het getoon dat die eerste 30 stokke aan weerskante van die wingerd die meeste beskadig word. 'n Metode is vasgestel cm die hoeveelheid skade aangerig te bepaal met behulp van tellings van beskadigde korrels in verteenwoordigende wingerdrye. Die skade in die streek is op 2,5% van die totale opbrengs per hektaar bepaal. Die bespuiting van wingerdblokke en alternatiewe buffer-kantrye met die afskrikmiddel metiokarb (Mesurol) teen 'n konsentrasie van 0,1% or genoemde kultivars, asook Muskadel, het onvoldoende beheer gebied. Bespuitings teen hoer konsentrasies word aanbeveel.af_ZA
dc.format.extent119 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/49606
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectBird pestsen_ZA
dc.subjectGrapes -- Diseases and pestsen_ZA
dc.subjectSpraying and dusting in agricultureen_ZA
dc.title'n Ondersoek na die aard, omvang en beheer van voëlskade by druiwe van verskillende wyndruifkultivars in die streek Stellenbosch-Simonsbergaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
leriche_ondersoek_1981.pdf
Size:
3.53 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
thesis