Walking woman: how can walking, drawing and writing be used to reclaim public space; both physically and virtually?
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South African women and queer individuals are continuously fighting for freedom of mobility
through forms of activism and protest in order to combat high statistics of gender-based
violence. In this thesis, I explore how women and queer individuals use walking, drawing and
writing as activist methods in reclaiming space. These methods are seen in the case studies I
discuss throughout such as the Women’s March in 1956 and satellite Slut Walks. I positioned
my practice-based research through the trope of the flâneuse, a fictional urban wanderer who
characterises the exclusion of women in public space during the time of modernity. In the
context of my thesis, I use the term flâneuse as a contemporary figure who embodies the
subjectivity of the societal ‘other’ – women and queer individuals. Through positioning myself
as a flâneuse, I used this trope as a way of exploring the narratives of the ‘other’ in public
space and used walking, drawing and writing as ways to assert my own intersectional identity
in my creative practice. In this thesis, I investigate the practice of reclaiming public space against the backdrop of
apartheid, systems of patriarchy and gender-based violence in South Africa. I began to
question the limitations of freedom of mobility and expression in public space itself and looked
towards alternative spaces where women and queer individuals are able to assert themselves.
With the recent surge of increased internet activity as a result of Covid-19, much of the gender
and identity discourse moved towards online spaces. Therefore, I began to expand the scope
of my research and started exploring activist methods of walking, drawing and writing within
cyberspace. By exploring the dualities of public and cyberspace, along with the concepts and
performance of gender in public and private spaces, this thesis aims to investigate how women
and queer individuals assert their identity and embody their own gaze while drawing and writing
in both public and cyber space. Because my research delves into themes of gender and
identity, I positioned my online investigation through Instagram. Instagram, as a social media
platform, provides an alternative cyberspace whereby women and queer individuals are able
to claim agency of their intersectional identities in ways that may not be possible in public
space itself. Through analysis of narratives found on Instagram, I went on digital walks as a
data collection method and explored how women and queer individuals would use this online
platform as a way of reclaiming space.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vroulike en queer individueë van die Suid Afrikaanse bevolking is in ’n voortdurende geveg vir hul vryheid van beweging - deur middel van aktivisme en protes - en in direkte teenstelling met die hoë statistieke van geslagsgebaseerde geweld. In hierdie tesis ondersoek en vra ek hoe vrouens en queer individueë metodes van aktivisme - naamlik: stap, teken en skryf - kan gebruik om gevolglik spasie en plek terug te eien aan hulself. Hierdie metodes word uitgewys in menige bespreekde gevalle studies, byvoorbeeld: “Women’s March in 1956” en “Satellite Slut Walks”. Ek posisioneer my praktyk-gebaseerde navorsing deur die troop van die “flâneuse” - ’n fiktiewe karakter wie die volgende tyd-spesifieke realiteit vergestalt: die uitsluiting van vrouens in publieke ruimtes in die eeu van Moderniteit. In spesifieke konteks van my tesis, gebruik ek die term “flâneuse” as ’n moderne figuur wie die volgende verteenwoordig: die subjektiwiteit waarmee vrouens en queer individueë as ‘ander’ hanteer word in die samelewing. Die keuse om myself as “flâneuse” te posisioneer laat my toe om op dié wyse die narratiewe van die ‘ander’ in publieke ruimtes te ondersoek, en asook, die metodes van stap, teken en skryf te gebruik as maniere om my eie interseksionele identiteit te verklaar in my kreatiewe praktyk. In hierdie tesis ondersoek ek die praktyk van spasie terugvordering teen die afspeling van apartheid, patriargale stelsels en geslagsgebaseerde geweld in Suid Afrika. Ek het in my navorsing die beperking van vryheid van - beweging en uitdrukking begin bevraagteken in publieke ruimte, as geheel, en het gevolglik gesoek vir ruimtes waar vrouens en queer individueë wél die vryheid het om hulself uit te leef. In lyn met die onlangse toename in internet aktiwiteit, as gevolg van Covid-19, het baie van die geslags- en identiteit diskoers begin plaasvind in sosiale ruimtes aanlyn. Dus, het ek die omvang van my navorsing uitgebrei en, gevolglik, het my ondersoek oor metodes van aktivisme, naamlik: skryf, stap en teken, uitgebrei om die omvang daarvan in kuberruimte in te sluit. As gevolg van die rede dat my navorsing handel oor temas van geslag en identiteit, posisioneer ek my ondersoek aanlyn deur die beroemde sosiale media platform, Instagram. Instagram bied ’n alternatiewe kuberruimte waarby vrouens en queer individueë hulself vrylik kan uitdruk en hul interseksionele identiteite kan verklaar in maniere wat nie altyd moontlik is in publieke ruimtes nie. Deur analises gevind en gevorm op Instagram, het ek op digitale wandelinge gegaan as ’n metodiek van digitale versameling, en het gevolglik ondersoek ingestel oor die wyse waarop vrouens en queer individueë dié platform kan gebruik as ’n manier om ruimte terug te eien.

Description
Thesis (MA(VA))--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Public spaces, Cyberspace, Poststructuralism, Cyberfeminism, Women -- Violence against, Visual arts, UCTD