Mass nouns in Tshivenda
Date
2004-03
Authors
Siaga, Henry T.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the mass nouns in Tshivenda. The specific mass nouns in each
nominal class will then be investigated to see whether they have certain morphological
and syntactic features which are different from count nouns.
Chapter one is the introduction of this study. It describes the aim, organisation and
method of the study.
Chapter two is the overview of the literature on mass nouns. It gives overview of the
most prominent words on mass nouns in general. Some of the prominent works on this
alternation include the following: Pelletier (1979a, 1979b,); Ware (1979), Cartwright
(1979), McCawley (1979) Chierchia (1982), Link (1983) and Eschenbach (1993).
Chapter three investigates which nouns may be mass nouns, the purpose of the
classification of nouns in wordnet, nominal classes in Tshivenda and the morphological
and syntactic features of mass and count nouns.
Chapter four is the conclusion of the study, the summary as well as investigation into
the morphological, syntactic and semantic feature of plurality.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die meervoudige naamwoorde in Tshivenda. Die spesifieke meervoudige naamwoorde sal elkeen in sy normale klas geondersoek word om te sien of hulle sekere morfologiese en sintaktiese eienskappe het, wat nie ooreen stem met tel naamwoorde. Hoofstuk 1 is die inleiding van hierdie studie. Dit beskryf die doelwit, organisasie en metode van die studie. Hoofstuk 2 is ‘n oorsig van die literatuur aangaande meervoudige naamwoorde. Hierdie is ‘n oorsig van die mees prominente meervoudige naamwoorde in die algemeen. Sommige van die prominente werke van hierdie nasie sluit die volgende in: Pelletier 91979a; 1979b), Ware (1979), Cartwright (1979), McCawley (1979), Chierchia (1982), Link (1983) en Eschenbach (1993). Hoofstuk 3 identifiseer meervoudige naamwoorde. Die doel van die klasifikasie van naamwoorde in woordnet, normale klassie in Tshivenda en die morfologiese en sintaktiese eienskappe van meervoudigheid. Hoofstuk 4 is die konklusie van die studie, die opsomming as ook die ondersoek in die morfologiese, sinktaktiese en semantieke eienskappe van meervoudigheid.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Venda language -- Noun, Grammar, Comparative and general -- Noun