Beleidstelselanalise van militêre opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

dc.contributor.advisorCloete, G. S.en_ZA
dc.contributor.advisorGreyling, E. S. G.en_ZA
dc.contributor.authorCoetzee, Abraham Johannes Albertusen_ZA
dc.contributor.otherUniversity of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
dc.date.accessioned2011-08-01T09:39:29Z
dc.date.available2011-08-01T09:39:29Z
dc.date.issued2003-04
dc.descriptionThesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2003.en_ZA
dc.description457 Leaves printed single pages, preliminary pages i-xxvii and 429 numberd pages. Includes bibliography. List of figures, List of tables.
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: POLICY SYSTEM ANALYSIS OF MILITARY TRAINING IN THE SOUTH AFRICAN NATIONAL DEFENCE FORCE Borders in a global economy market exist only to determine the sovereignty of nations. Modern military interventions on the other hand are caught up in a struggle to stabilise international focal points. In the midst of this struggle, is the South Africa National Defence Force, in a process of change on the way to a supportive role to the African Renaissance and an upliftment mandate of the South African society. The South African government is caught in a battle against poverty, illiteracy and unemployment of an abundance of general workers, opposing a shortage of speciality skills measured against the National Qualifications Framework. The National Defence Force in contrast, attempts to create a meaningful military development training policy for the backbone of the National Defence Force, the non-commissioned officer. This military development training policy should not only adhere to economic restrictions of the Defence Budget, but should also acknowledge the potential and skills of this specific group. A literature survey as well as an empirical study of the non-commissioned officer's military development training policy in respect of the different arms of service in the National Defence Force shows that up to 18% of the personnel budget is spent on training. In the midst of this tendency, military development training does not keep up with changing training policy systems in South Africa, and that its effectiveness should therefore be improved in an integrated military developmental training system. The study has found that there are gaps in the military developmental training policy where learners in the South African Army have to meet far more course requirements than their peers in other Arms of the Service. Furthermore, the standard of curricula of the different training courses is not the same. Both these problems could be solved by way of one responsible, joint training department in the National Defence Force.In an emotional protection of a defence force culture, the National Defence Force creates a training budget monster, where seven different training units' supply the same training. According to the different developmental training curriculums, with small exceptions of arms of service specific training, developmental training could easily be presented in one or two separate National Defence Force Units. This idea will support the concept of one force and joint operations. In addition this idea will ensure that the National Defence Force exists within a National Defence Force culture followed by an arm of service culture that is supported by a functional culture.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: BELEIDSTELSELANALISE VAN MILITÊRE OPLEIDING IN DIE SUIDAFRIKAANSE NASIONALE WEERMAG Grense bestaan in ’n globale ekonomiese omgewing slegs ten einde die soewereiniteit van volke te bevestig. Moderne militêre intervensies hierteenoor is gewikkel in ’n stryd om internasionale brandpunte te stabiliseer. Te midde van hierdie stryd is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in ’n toetstand van verandering, onderweg na ’n ondersteuningsrol tot die Afrika-Renaissance en opheffingsopdrag van die Suid-Afrikaanse samelewing. Die Suid-Afrikaanse regering veg teen armoede, ongeletterdheid en werkloosheid wat ’n oorvloed algemene werkers bied, teenoor ’n skaarsste aan spesialisvaardighede, gemeet teen die Nasionale Kwalifikasieraamwerk. Die Nasionale Weermag hierteenoor, poog om vir die ruggraat van die Nasionale Weermag, die Onderoffisier, ’n betekenisvolle militêre ontwikkelingsopleidingbeleid daar te stel. Hierdie ontwikkelingsopleidingsbeleid moet nie slegs aan die ekonomiese beperkings van die Verdedigingsbegroting voldoen nie, maar moet ook aan die ontwikkelingspotensiaal en vaardighede van hierdie groep erkenning verleen. ’n Literatuuroorsig sowel as ’n empiriese ondersoek na die militêre ontwikkelingsopleidingsbeleid van onderoffisiere ten opsigte van die verskillende weermagsdele in die Nasionale Weermag toon dat die Weermag tot 18,2% van die personeelbegroting aan opleiding spandeer. Te midde van hierdie tendens hou militêre ontwikkelingsopleiding nie tred met die veranderende opleidingsbeleidstelsels in Suid-Afrika nie en kan die effektiwiteit daarvan in ’n geïntegreerde militêre ontwikkelingsopleidingstelsel verbeter word. Die ondersoek het bepaal dat daar veral leemtes bestaan in die militêre ontwikkelingsopleidingsbeleid, aangesien leerders in die Suid-Afrikaanse Leër aan veel meer kursusvereistes moet voldoen as hulle gelykes in die ander weermagsdele. Verder is die standaard van die kurrikulums van die verskillende opleidingskursusse ook nie dieselfde nie. Beide hierdie probleme sou opgelos kon word deur middel van een verantwoordelike, gesamentlike opleidingsdepartement in die Nasionale Weermag.In ’n emosionele beskerming van ’n weermagsdeelkultuur, skep die Nasionale Weermag ’n opleidingsbegrotingsmonster, waar sewe verskillende opleidingseenhede dieselfde opleiding verskaf. Die verskillende ontwikkelingsopleidingskurrikulums, met die uitsondering van ’n beperkte aantal weermagsdele wat unieke opleiding verskaf, kan gemaklik onder die vaandel van een of twee Nasionale Weermagsdeeleenhede aangebied word. Hierdie gedagte sal steuning verleen aan die Een Mag en Gesamentlike Operasionele gedagte van die Nasionale Weermag. Verder sal hierdie visie verseker dat die Nasionale Weermag eerstens bestaan binne ’n Nasionale Weermag kultuur, gevolg deur ’n Weermagsdeelkultuur wat gerugsteun word deur ’n funksionele kultuur.af
dc.format.extentxxvii, 399, 128 leaves : ill., (some col.)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/16029
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherStellenbosch : University of Stellenbosch
dc.rights.holderUniversity of Stellenbosch
dc.subjectSouth Africa -- National Defence Forceen_ZA
dc.subjectMilitary education -- South Africa -- Evaluationen_ZA
dc.subjectOccupational training, Military -- South Africa -- Evaluationen_ZA
dc.subjectTheses -- Public management and planningen
dc.subjectDissertations -- Public management and planningen
dc.titleBeleidstelselanalise van militêre opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagaf
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Coetzee_beleid_2003.pdf
Size:
2.87 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: