Die reg se oenskynlike onvermoe om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan

dc.contributor.authorQuinot, G.en_ZA
dc.date.accessioned2016-08-30T06:57:12Z
dc.date.available2016-08-30T06:57:12Z
dc.date.issued2013
dc.descriptionCITATION: Quinot, G. 2013. Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan. LitNet Akademies, 10(1):215-248.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-regte/
dc.description.abstractTen spyte van ’n aansienlike aantal afdwingbare regsreëls wat staatsverkryging in Suid-Afrika reguleer, word hierdie aspek van staatsadministrasie gekenmerk deur hoë vlakke van ongerymdhede. Veral korrupsie blyk hoogty te vier as dit kom by staatskontrakte. Die vraag ontstaan dus hoekom die toepaslike reg oënskynlik nie daarin slaag om korrupsie in staatskontraktering effektief teen te werk nie. Die doel met hierdie artikel is om te fokus op die regsreëls wat spesifiek gemik is daarop om korrupsie in staatskontraktering te beveg en deur ’n ontleding van daardie reëls probleme te identifiseer wat sodanige oogmerk ondermyn. Vyf hoofprobleme in die regulering van staatsverkryging word geïdentifiseer wat bepaald die stryd teen korrupsie ondermyn, te wete die gefragmenteerde aard van die regulatoriese raamwerk, die steun op verkrygingsbeleid as die voertuig vir individuele verkrygingsreëls, die desentralisering van beide die verkrygingsfunksie en die skep van verkrygingsreëls, die inkonsekwente toepassing van gemeenregtelike reëls deur howe in verkrygingsdispute en die onsamehangende stelsel van remedies van toepassing op verkrygingstransaksies. Drie stappe word gevolglik voorgestel wat hierdie probleme kan help aanspreek. Dit is die sentralisering en konsolidering van die regulatoriese raamwerk, die skep van ’n sterk, sentrale oorsigstruktuur, en ’n herbesinning van die howe se rol in die regulering van staatsverkryging.af_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/die-reg-se-onskynlike-onvermo-om-korrupsie-in-staatskontraktering-in-suid-afrika-hok-te-sl/
dc.description.versionPost-print
dc.format.extent19 pages
dc.identifier.citationQuinot, G. 2013. Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan. LitNet Akademies, 10(1):215-248.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99502
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectPublic administration -- South Africa -- Corruption -- Law and legislationen_ZA
dc.subjectLetting of contracts -- South Africaen_ZA
dc.subjectAdministrative law -- South Africaen_ZA
dc.subjectPublic finance -- South Africaen_ZA
dc.subjectGovernment purchasing -- South Africa -- Law and legislationen_ZA
dc.titleDie reg se oenskynlike onvermoe om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaanaf_ZA
dc.title.alternativeThe seeming failure of the law to curb corruption in public procurement in South Africaen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
quinot_reg_2013.pdf
Size:
366.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: