Die inskakeling van die Jode by die Afrikaanssprekende gemeenskap op die platteland van 1880 tot 1950

dc.contributor.advisorBurden, M.
dc.contributor.authorWeil, Talana
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:38Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:38Z
dc.date.issued2000-03
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2000.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: After 1880 more and more Jews (mostly of East European descent) moved into the rural areas of South Africa. Initially they travelled across the country as hawkers but later settled permanently in many of the smaller towns. In most cases they opened shops or started businesses of another kind. Due to the nature of their work the Jews mostly came into contact with the Afrikaans speaking community. Although these two groups differed considerably in many ways, especially as regards language and religion, the Jews adapted and integrated fairly quickly. They became involved with the Afrikaans speaking community in various ways and made a substantial contribution. Although their involvement in and contribution to the economy can be considered as the most important, they also played a considerable role in other areas such as politics, education, language, sport and recreation. The presence of the Jews in rural South Africa was important not only because of their integration with the Afrikaans speaking community and the contribution they made as a group, but also because of the extent to which the two groups influenced each other. Both groups were culturally enriched and the South African country town developed a unique character due to the presence or the Jews and their involvement in the life and activities of the townspeople. Although the Jews were influenced by the Afrikaans speaking community and thus acquired new cultural assets, they still to a large extent retained their Jewish identity. On the whole there was a very good relationship between the Afrikaans speaking rural population and the Jews. After 1950 an increasingly large number of Jews moved to the cities. The depopulation of the rural areas, as regards to Jews, took place to such an extent that today only a few Jewish families remain in rural areas.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Na 1880 is Jode (hoofsaaklik van Oos-Europese afkoms) toenemend op die Suid- Afrikaanse platteland aangetref. Aanvanklik het hulle as smouse die landelike gebiede deurkruis. Later het hulle hulle egter permanent op die plattelandse dorpe gevestig - in die meeste gevalle het hulle 'n winkel of ander soort besigheid begin. Die Jode het uit die aard van hulle werk oorwegend met die Afrikaanssprekende gemeenskap in aanraking gekom. Alhoewel daar definitiewe verskille tussen dié twee groepe was, veral ten opsigte van godsdiens en taal, het die Jode redelik gou aangepas en ingeskakel. Hulle het op verskillende terreine by die Afrikaanssprekende gemeenskap betrokke geraak en 'n substansiële bydrae gelewer. Hoewel hulle betrokkenheid en bydrae tot die ekonomiese terrein as die belangrikste beskou kan word, het hulle ook op baie ander gebiede soos byvoorbeeld politiek, opvoeding, taal, sport en ontspanning belangrike bydraes gelewer. Die Jode se teenwoordigheid op die Suid-Afrikaanse platteland was nie slegs belangrik as gevolg van hulle inskakeling by die Afrikaanssprekende gemeenskap of die bydrae wat hulle as groep gelewer het nie, maar ook as gevolg van die mate waarin albei groepe mekaar beïnvloed het. Die Jode se aanwesigheid en hulle betrokkenheid by die dorp se bedrywighede en mense het meegebring dat albei groepe kultureel verryk is en dat die Suid-Afrikaanse platteland 'n unieke karakter verkry het. Hoewel die Jode deur die Afrikaanssprekende gemeenskap beïnvloed is en hulle as groep nuwe kultuurgoedere bygekry het, het hulle steeds in 'n groot mate hulle Joodse identiteit behou. Daar was oor die algemeen 'n baie goeie verhouding tussen die Afrikaanssprekende plattelanders en die Jode. Na ongeveer 1950 het daar geleidelik 'n toenemende getal Jode na die stede verhuis. Die ontvolking van die platteland met betrekking tot die Jode het in so 'n mate plaasgevind dat daar vandag slegs enkele Joodse gesinne op die meeste plattelandse dorpe oor is.af_ZA
dc.format.extent125 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/51707
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectJews -- South Africa -- History -- 19th centuryen_ZA
dc.subjectJews -- South Africa -- History -- 20th centuryen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans cultureen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans cultureen
dc.titleDie inskakeling van die Jode by die Afrikaanssprekende gemeenskap op die platteland van 1880 tot 1950af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
weil_inskakeling_2000.pdf
Size:
39.23 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: