“I’ve learnt to not have those kinds of outbursts”: exploring the perspectives of men on a violence intervention programme
dc.contributor.advisor | Fakier, Khayaat | en_ZA |
dc.contributor.author | Kemp, Nadia | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2023-11-30T11:17:52Z | |
dc.date.accessioned | 2024-01-08T21:23:15Z | |
dc.date.available | 2023-11-30T11:17:52Z | |
dc.date.available | 2024-01-08T21:23:15Z | |
dc.date.issued | 2023-12 | |
dc.description | Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2023. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: South Africa has the highest reported rate of intimate partner femicide with 62% of intimate partner femicide attributed to intimate partner violence. Studies have shown that offering services and assistance solely to victims of violence will not aid in the cessation of violence against women. There is an identifiable need for programmes aimed at men that address violence towards women. The development of such programmes in South Africa is severely lacking and as such there is a need for research addressing this topic. This study employed a qualitative research design using semi structured interviews with men who are currently enrolled in intervention programmes addressing violence. Subsequent to the interview questions were sent to participants to respond via social media platforms in an attempt to counter potential response bias. The main findings of this study concur with existing studies that found that a variety of factors influence the way in which men respond and experience these programmes. Amongst these are willingness to change, self-narratives, the nature of intervention programmes and how participants enter into these programmes. The study concludes with the recommendation that particular attention should be paid to the factors that affect the way in which men experience and respond to these programmes especially in the development and redesign of future interventions to ensure positive responses from participants and efficiency of the programmes in obtaining their objectives. A ‘one-size fits all’ approach to interventions should be rejected in favour of intervention programmes that consider the broader socio-cultural factors that leave men more likely to perpetrate violence against women. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid Afrika het tans die hoogste gerapporteerde vlak van intieme verhoudings maat vrouemoord ter wêreld met 62% van intieme maat vrouemoord wat toegeskryf kan word aan geweld in intieme verhoudings. Studies wys dat die aanbied van dienste en hulp alleenlik aan slagoffers van geweld nie noodwendig die voortslepende geweld teen vroue tot 'n einde sal bring nie. Daar is' n geïdentifiseerde/duidelike behoefte vir programme wat fokus op mans om geweld teen vroue hok te slaan. Die ontwikkeling van sulke programme in Suid Afrika ontbreek op die huidige oomblik gegewe die afwesigheid van navorsing op hierdie gebied. Hierdie studie maak gebruik van kwalitatiewe navorsing en semi-gestruktureerde onderhoude met mans wat tans ingeskryf is in ingrypings programme om geweld te bekamp. Na afloop van die onderhoude was opvolg vrae gestuur aan deelnemende mans met die versoek om te reageer op sosiale media platforms in 'n poging om potensiële vooroordeel te bekamp. Die hoof bevindings van die navorsing stem ooreen met huidige studies wat gevind het dat verskeie faktore bydrae tot die wyse waarop mans hierdie programme ervaar en daarop reageer. Hierdie reaksies sluit onder andere in, die bereidwilligheid om te verander, self- refleksie/introspeksie, die aard van ingrypings programme en hoe deelnemers ingeskryf is vir hierdie programme. In die gevolgtrekking stel die studie voor dat meer aandag gefokus moet word op die faktore wat bydrae tot die wyse waarop mans hierdie programme ervaar en daarop reageer. Dit is ter sake vir die ontwerp en ook herontwerp van toekomstige ingrypings om derhalwe 'n positiewe reaksie van deelnemers te verseker deur die doeltreffendheid van hierdie programme om hul doelwitte te bereik te verbeter. 'n Uniforme benadering tot ingryping moet verwerp word ten gunste van ingrypings programme wat die sosio-kulturele faktore in ag neem wat mans meer geneë laat as geslag geweld oortreders. | af_ZA |
dc.description.version | Masters | en_ZA |
dc.format.extent | 58 pages | |
dc.identifier.uri | https://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/129072 | |
dc.language.iso | en | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Women -- Violence against -- South Africa | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Gender-based violence -- South Africa | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Abused women -- Services for -- South Africa | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Masculinity | en_ZA |
dc.subject.name | UCTD | |
dc.title | “I’ve learnt to not have those kinds of outbursts”: exploring the perspectives of men on a violence intervention programme | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- kemp_learnt_2023.pdf
- Size:
- 1.76 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: