Die uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleiding

dc.contributor.authorMay, Basil
dc.contributor.authorLazarus, Sandy
dc.contributor.authorNaidoo, A. V.
dc.contributor.authorDemas, Grant
dc.contributor.authorWilliams, Lorenza
dc.contributor.authorSauls, Deidre
dc.contributor.authorFilander, Fiona
dc.contributor.authorKamfer, Reagan
dc.contributor.authorKlaasin, Annuske
dc.contributor.authorKorasie, Searle
dc.contributor.authorMartin, Jamie-Lee
dc.date.accessioned2012-01-24T09:54:04Z
dc.date.available2012-01-24T09:54:04Z
dc.date.issued2010-11
dc.descriptionA collaborative project between Railton Foundation and Stellenbosch University.en_ZA
dc.description.abstractDie doel van hierdie handleiding is om die navorsingsproses met ander mense te deel sodat hul op hul beurt dieselfde proses in ander gemeenskappe kan gebruik. Hierdie tipe navorsing is waardevol in die proses van gemeenskapsontwikkeling, en om die rede wil ons graag die ervaring van gemeenskap-deelnemende navorsing met ander deel. Ons hoop dat hierdie handleiding as ‘n riglyn sal dien vir enige gemeenskapsleier, opvoeder of navorser wat soortgelyke projekte wil loots. Alhoewel daar ander maniere is om hierdie tipe navorsing te doen, mag u dalk baat by die manier waarop ons die gemeenskapsassesserings-proses benader het. Ons sal in hierdie handleiding agtergrondinligting verskaf wat as konteks sal dien vir die uitvoer van dié tipe navorsing. Die onderskeie stappe van hierdie proses sal ook belig word. Ons gebruik werklike voorbeelde van die Railton Gemeenskapsassesserings-projek (GAP) om die egtheid van die navorsingsproses weer te gee. Raadpleeg asseblief ook die “Railton Community Assessment Project Research Report” vir addisionele inligting oor hierdie navorsingsaktiwiteite en bevindings. Ons hoop dat beide u en u gemeenskap hierdie handleiding tot groot nut sal vind.af_ZA
dc.description.sponsorshipStellenbosch Universityen_ZA
dc.description.sponsorshipRailton Foundationen_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.format.extent46 p. : ill.
dc.identifier.citationDie uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleiding. 'n Projek in samewerking met die Railton Stigting en die Universiteit Stellenbosch, November 2010.af_ZA
dc.identifier.isbn978-0-7972-1292-3
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/19364
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisher[S.l. : s.n.]en_ZA
dc.subjectCommunity Assessment Projecten_ZA
dc.subjectCommunity development -- Research -- Handbooks, manuals, etc.en_ZA
dc.subjectCommunity research -- Handbooks, manuals, etc.en_ZA
dc.subjectRailton Research Projecten_ZA
dc.subjectRailton Foundation
dc.titleDie uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleidingaf_ZA
dc.title.alternativeRailton Gemeenskapsassessering handleidingaf_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
railton_gemeenskapassessering_2010.pdf
Size:
3.42 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: