’n Vaste plek vir Afrikaans : taaluitdagings op kampus

dc.contributor.authorGiliomee, Hermann, 1938-en_ZA
dc.contributor.authorSchlemmer, Lawrenceen_ZA
dc.date.accessioned2017-06-27T12:50:05Z
dc.date.available2017-06-27T12:50:05Z
dc.date.issued2006
dc.descriptionGiliomee, H. & Schlemmer, L. 2006. ’n Vaste plek vir Afrikaans : taaluitdagings op kampus. Stellenbosch: SUN PReSS. doi:10.18820/9781920109172.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.zaen_ZA
dc.description.abstractAGTERBLAD: Die woelinge oor die voertaalbeleid op kampusse wat eens grootliks enkelmedium Afrikaans was, duur al tien jaar. Dit het in die afgelope jaar veel hewiger geword, sonder enige aanduiding dat temperature gaan afkoel. In Pretoria het meer as duisend Tukkies teen die marginalisering van Afrikaans geprotesteer - en dit was vir die universiteitsbestuur nodig om dosente te herinner aan studente se reg om toetse en werkstukke in Afrikaans te lewer. Die besluit van die Fakulteit Lettere e Wysbegeerte op Stellenbosch om dubbelmedium tot in die derde jaar deur te voer, het tot waarskynlik die grootste polemiek nog in Die Burger gelei. Hierteenoor was die Bloemfonteinse en Potchefstroomse kampusse, wat taalbeleid betref, redelik rustig. Die konflik is nie net ‘n intellektuele binnegeveg waarin akademici hulle verlustig nie. Afrikaans se toekoms as openbare taal hang van die uitslag af. Word Stellenbosch en Pretoria hoofsaaklik Engels, volg van die beste hoërskole gou die voorbeeld. Teen ‘n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik, gee die boek ‘n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid-Afrikaanse kampusse in die afgelope tien jaar – en die implikasies daarvan vir Afrikaans, ander inheemse tale en kulturele diversiteit. Teenoor die standpunt dat Afrikaans as onderrigtaal met “taalvriendelikheid” en met oop hekke vir Engels gebruik moet word, stel hierdie boek die standpunt wat bekend staan as Laponce se Wet: Hoe taalvriendeliker mense is, hoe dodeliker raak die geveg tussen ‘n kwesbare en ‘n sterker taal (by ons Afrikaans en Engels). “Slim” oplossing kan nie sekerheid vir Afrkiaans – en al ons inheemse tale – bring nie. Ons kwesbare tale se toekoms sal uiteindelik afhang van universiteitsbesture se beginselvastheid, eerlikheid, en hul verantwoordbaarheid aan taalgemeenskappe. En slegs die Afrikaanse taalgemeenskap self kan die verantwoordbaarheid, en daarmee saam ‘n vaste plek vir ons taal, afdwing.af_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.format.extent276 pagesen_ZA
dc.identifier.citationGiliomee, H. & Schlemmer, L. 2006. ’n Vaste plek vir Afrikaans : taaluitdagings op kampus. Stellenbosch: SUN PReSS. doi:10.18820/9781920109172.af_ZA
dc.identifier.isbn978-1-920109-16-5en_ZA
dc.identifier.other978-1-920109-17-2en_ZA
dc.identifier.otherdoi:10.18820/9781920109172
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101848
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : SUN PReSSen_ZA
dc.rights.holderH. Giliomee, L. Schlemmeren_ZA
dc.subjectAfrikaans as educational languageen_ZA
dc.subjectLanguage and education -- South Africaen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- South Africaen_ZA
dc.subjectHigher education and state -- South Africaen_ZA
dc.title’n Vaste plek vir Afrikaans : taaluitdagings op kampusaf_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
9781920109172.pdf
Size:
2.58 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Book
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections