Deur die loergat : ’n ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se “Olympia”

dc.contributor.authorKemp, Theo
dc.contributor.authorFoster, Ronel
dc.date.accessioned2011-07-13T12:55:14Z
dc.date.available2011-07-13T12:55:14Z
dc.date.issued2011-03
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The term voyeurism is normally seen as belonging to the field of psychology, where it is used to describe sexual abnormality and deviation. However, this view stigmatises the phenomenon of voyeurism as a perverse action. In this article the authors attempt to broaden the concept of voyeurism by indicating the role of the voyeur in poetry, specifically the oeuvre of Johann de Lange. It is argued that voyeurism fulfils an essential function in the writing and reading process; that not only the poet, but also both the text and the reader inevitably share in the voyeuristic action. Literature, according to this hypothesis, has its origin in the perspectival complexity of voyeurism. Voyeurism manifests and functions in different ways in De Lange’s poetry, namely in painting, photography, religion and the relationship between father and son. This article emphasises the voyeuristic action in painting and poetry by analysing De Lange’s poem “Olympia”, which is based on Edouard Manet’s homonymous painting.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling. In hierdie artikel1 word die voyeurisme-konsep uitgebrei deur die rol van die voyeur in die poësie onder die soeklig te plaas, in die besonder in die oeuvre van Johann de Lange. Daar word betoog dat voyeurisme ’n wesenlike funksie in die skryf- en leesproses vervul. Nie net die digter nie, maar ook die teks en die leser, is deel van die voyeuristiese handeling. Volgens hierdie hipotese het die letterkunde sy ontstaan in die perspektiwiese kompleksiteit van die voyeurisme. In De Lange se poësie manifesteer en funksioneer die voyeurisme in verskillende vorme: in die skilderkuns, die fotografie, die godsdiens en die verhouding tussen vader en seun. Hierdie artikel beklemtoon die voyeuristiese handeling in die skilderkuns en die poësie deur ’n bespreking van De Lange se gedig “Olympia”, wat gebaseer is op Edouard Manet se gelyknamige skildery.en_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.format.extent29 p. : ill.
dc.identifier.citationKemp, T & Foster, R 2011. Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se “Olympia”. LitNet Akademies, 8(1), pp. 185-213, http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi.en_ZA
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/15526
dc.language.isoaf_ZAaf
dc.publisherLitNet Akademiesen_ZA
dc.rights.holderLitNet Akademiesen_ZA
dc.subjectVoyeurismen_ZA
dc.subjectLiterary voyeurismen_ZA
dc.subjectDe Lange, Johann -- Olympiaen_ZA
dc.titleDeur die loergat : ’n ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se “Olympia”af
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kemp_loergat_2011.pdf
Size:
837.29 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: