Die musieklewe van Stellenbosch 1679 tot 1950

dc.contributor.advisorOttermann, R. E.en_ZA
dc.contributor.authorVan Blerk, Benita Elizabethen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Music.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.issued1986
dc.descriptionProefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch,1986.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die motivering vir die ondersoek na die musiekaktiwiteite op Stellenbosch vanaf die stigting van die dorp in 1679 tot die eerste helfte van die twintigste eeu was hoofsaaklik geleë in n persoonlike belangstelling in die ontwikkelingsgeskiedenis van musiek in Suid-Afrika in die algemeen en in dié van Stellenbosch in die besonder. Die term musiekgeskiedenis impliseer in die verband nie slegs gebeure wat in die verre verlede plaasgevind het en finaal afgehandel is nie, maar eerder 'n lang ontwikkelingsproses waarvan die hede uiteindelik as die produk gesien moet word. 'n Verdere belangrike oorweging was die noodsaaklikheid van 'n histories-wetenskaplike ondersoek na musiekaktiwiteite op Stellenbosch wat uiteindelik 'n volledige beeld van sodanige aktiwiteite sou gee. Alhoewel daar oor Stellenbosch in algemene verband seker meer geskryf is as oor enige ander dorp in Suid-Afrika, is daar tot nog toe slegs oor drie musiekpersoonlikhede van Stellenbosch navorsing gedoen wat sy neerslag gevind het in magister- en doktorale verhandelinge, t.w. oor F.W. Jannasch, Hans Endler en Maria Fismer. Daar is dus oor aspekte van die Stellenbosse musieklewe geskryf, maar die volle omvang daarvan is nog nie ten volle ontgin nie.af_ZA
dc.format.extent3 volumes : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65139
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectChurch music -- South Africa -- Stellenboschen_ZA
dc.subjectMusic -- South Africa -- Stellenboschen_ZA
dc.subjectStellenbosch (South Africa) -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Musicen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie musieklewe van Stellenbosch 1679 tot 1950af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vanblerk_musieklewe_1986.pdf
Size:
42.63 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis